LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Makoadi Guesthouse | LekkeSlaap
+33

Makoadi Guesthouse

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 10 resensies vir Makoadi Guesthouse
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
5.0/5
Carmen J - Mei 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Carmen J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gekuier. Vriendelike mense.

Vriendelike ontvangs gehad. Gevra of ons gemaklik is met kamer. Baie skoon en netjies.

Desire T - Apr 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desire T
Saam met vriende

Ongelooflik mooi.

Baie netjiese en luukse akkommodasie. Ontbyt was 'n groot bederf. Sal Makoadi sterk aanbeveel.

Makoadi Guesthouse se terugvoer

Baie dankie, ek is so bly julle het jul verblyf geniet!

Makoadi Guesthouse
Jacobus O - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacobus O
Saam met vriende

Ons was op pad na 'n toer op 'n kersieplaas.

Annemarie en haar man het ons onmiddellik laat tuis voel. Ons kon ook 'n kombuis gebruik, alles was in plek en funksioneel. Kamers is pragtig, sal definitief weer daar bespreek.

Christo M - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Grieflik, vriendelike diens, waarde vir geld.

Die kamer is ruim, pynlik netjies en die diens was uitstekend! Die eienaars is baie verwelkomend gewees en vriendelik. Die tuine is pragtig en die atmosfeer gemaklik en rustig! Die kamer het alles wat mens nodig het en ons het bitter lekker gebly! Definitief 'n heerlik oornagplek vir diegene wat vêr reis.

Makoadi Guesthouse se terugvoer

Baie dankie, ek is so bly julle het lekker gekuier!!

Makoadi Guesthouse
Willie N - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie N
Saam met vriende

Juweel van Clocolan in die Oos-Vrystaat.

Na ons aanvanklike besoek aan die Makoadi Guesthouse in 2003 saam met ons Amerikaanse vriende om die jaarlikse veteraantrekkerskou op Clocolan by te woon, het ons besluit om die Oos-Vrystaat weer saam ons plaaslike vriende te verken omdat ons vorige besoek daar baie spesiaal was. Makoadi Guesthouse het ons weer aangenaam verras en dit was 'n voorreg om saam met Annemarie en Mundus op hulle pragtige plaas te kon kuier. Ons sal weer so maak eendag!

Makoadi Guesthouse se terugvoer

Baie dankie, ons is so bly julle het die kuier geniet! Julle is enige tyd weer welkom!!

Makoadi Guesthouse
Alida V - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alida V
Enkelreisiger

Dit was lekker om hier tuis te gaan. Vriendelike mense en heerlike ontbyt.

Sien sterre.

Makoadi Guesthouse se terugvoer

Baie dankie, so bly julle is tevrede.

Makoadi Guesthouse
Elana V - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elana V
Gesin met klein kinders

Lieflike plek!

Lieflike plaasgevoel! Was bietjie skrikkerig vir die honde met my babaseuntjie wat nie 'n hond kan uitlos nie. Die groot honde is wel toe agter 'n heining, maar die Schnauzers lyk nie gewoond aan kinders nie. Dalk ook omdat ons vreemd op die werf is en die eienaar nie daar was nie (hul was op gesinsvakansie tydens Kerstyd). Dis dalk anders as hul by huis is.

Makoadi Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir jou mooi resensie. So jammer oor die honde, hulle is nie gewoond aan klein kinders nie en waarsku graag. Ek hou hulle altyd in die huis vir gaste. Mooi bly

Makoadi Guesthouse
Odea B - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Odea B
Saam met vriende

Fantastiese ervaring.

Die verblyf was verskriklik mooi. Ons was mal oor die ou geboue en oudhede. Dit was baie skoon en netjies. Die kos was heerlik. Ons sal beslis teruggaan en almal verwys soontoe. Beslis die moeite werd.

Makoadi Guesthouse se terugvoer

Baie dankie Odea, ek is so bly julle het die kuier geniet!

Makoadi Guesthouse
Chris L - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris L
Saam met vriende

Pragtige verblyf op 'n plaas.

Ons het baie van die atmosfeer en die area gehou.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Beautiful stay on a farm.

We loved the atmosphere and the setting.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Makoadi Guesthouse se terugvoer

Thank you so much!

Makoadi Guesthouse
Nicoline H - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicoline H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige oornag in die Vrystaat.

Heerlike ontbyt wat met baie liefde voorgesit is deur Anna. Gerieflike en skoon kamer met pragtige uitsig.

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R708, Makoadi Plaas, Clocolan, 9735, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAT6A89jB86KYriGXSAVqmmcuLv8G1VdUG1F8QNNoMGdBgPTWWto?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800  per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 R708 Farm Makoadi 9735 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -28.91088 27.584124
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem