Makojalo Venue and Guesthouse

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Makojalo Venue and Guesthouse is op 'n werkende plaas sowat 7 km van Potchefstroom af op die R53 na Parys en 40 km vanaf die Vredefortkoepel, 'n Wêrelderfenisgebied.

Ons deel die plaas met 'n bekroonde Angus-stoet en verskeie boksoorte.

Die gastehuis is in 'n ou plaasgebou wat voorheen perdestalle was wat elegant omskep is met 'n plattelandse atmosfeer.

Die ontwerp bestaan uit ou pantjieswinkel- en skroot-vodse tot kristal kandelare en Persiese matte.

Daar is 10 kamers waarvan 6 standaard, 2 dubbel en 2 luuks is. Daar is ook 'n wittebroodsuite net 'n entjie se stap vanaf die gastehuis.

Daar is slaapplek vir 22 gaste en dis die ideale bestemming vir 'n naweekwegbreek.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Swembad
  •  Begeleide Wildritte as Ekstra
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Makojalo Venue And Guesthouse gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 200 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za