Makriel @ La Mer

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Makriel @ La Mer is 'n tweeslaapkamerwoonstel in Hartenbos, Mosselbaai.

Die eenheid het 'n dubbelbed in die hoofslaapkamer en 2 enkelbeddens in die tweede slaapkamer. Daar is 'n slaapbank in die sitarea. Die ruim oopplan-kombuis, -sitarea en -eetarea is die perfekte plek om te ontspan en gaste kan rondom die binnebraai kuier of 'n skemerkelkie geniet en oor die baai uitkyk.

Die woonstel het 'n kombuis wat toegerus is met 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, oond, stoof, wasmasjien en DStv. Daar is 1 veilige skaduparkeerplek agter 'n veiligheidshek en 'n plek om voertuie te was.

Die strand is reg op die drumpel en gaste kan gaan stap of draf op Diazstrand. Die woonstel is net 'n klipgooi van Hartenbos se kuslyn af waar daar talle eetplekke en winkels is. Strande, winkelsentrums, restaurante, gimnasiums, kafees is almal baie naby en gaste kan ook die res van die Tuinroete en sy lieflike dorpies, avontuurdoendinge, bewareas, wynlandgoedere en markies besoek. Doendinge en besienswaardighede sluit hengel, branderplankry, 4x4-roetes, bergfietsroetes, die Bartlomeus Dias Skeepsmuseum, Cape St Blaize-vuurtoring, Garden Route Casino en vele meer vermaak vir jonk en oud in.

Slaapplek

'n Bespreking by Makriel @ La Mer sluit in:

Area 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelslaapbank

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Swem

Badkamer

  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Duits

Kamergeriewe

  •  Waaier

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  DVD
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Makriel @ La Mer gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 150 per nag (vir 6 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false