Malachite Country House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Malachite Country House is op 'n rustige erf in Wildernis geleë en is omring deur inheemse woud.

Die huis het asemrowende uitsigte op die Outeniekwaberge in die noorde en die Indiese Oseaan in die suide.

Dit het 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Dit lei uit na 'n balkon met uitsigte oor die Indiese Oseaan in die verte. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde kamer het 2 enkelbeddens.

Daar is 'n oopplan-leefarea en -kombuis wat goed toegerus is om maaltye voor te berei. In die leefarea is daar ook 'n binnenshuise braai en 'n sitarea. Die waskamer het 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër. Daar is ook 'n sitkamer met gemaklike rusbanke, 'n kaggel en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale.

Die huis het 2 onderdak-parkeerplekke vir 2 voertuie.

Slaapplek

'n Bespreking by Malachite Country House sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Kaggel
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  Eksklusiewe DSTV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Malachite Country House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R3 000 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false