Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Malachite Manor

Gastehuis
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Drakensberg Gardens-weg, Underberg, 3257, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 13
  • Vanaf R2 862 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Die Malachite Manor is naby die beroemde Sani-pas en bied die ideale bestemming vir diegene wat graag wil ontsnap van die gedruis van die stadslewe.

Die 5 smaakvol versierde kamers het ekstra lang koningingrootte-beddens. Alle kamers het patio's buite vanwaar gaste die vrede en rustigheid in die pragtige omgewing kan geniet.

Nuttig 'n heerlike ontbyt in die Orchid eetkamer of in die ingeslote binnehof. Die Manor Kroeg se fokuspunt is 'n pragtige kroegtoonbank van moeraseik, sipres en kiaat, waar gaste 'n drankie voor ete kan geniet of selfs 'n nagsopie rondom die kaggel op koue winternagte.

Gaste kan 'n verskeidenheid doendinge in die omliggende omgewing geniet soos fietsry, gholf, voetslaan, voëlkyk, kunsvlieghengel, perdry, kajak, tjoepry of vir die meer avontuurlustige gaste: 'n rit teen die Sani-pas uit.

Daar is altyd ’n avontuur wat op jou wag by Malachite Manor.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Spa-behandelinge
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 3 resensies vir Malachite Manor
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Mike Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Jaar gelys 8

Ligging

  • Drakensberg Gardens-weg, Underberg, 3257, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Malachite Manor het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 862
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R2 862
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Drakensberg Gardens-weg, Underberg, 3257, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 13
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5340aa86df86e2bc8b7801961c243c9dab51cf2d3727f085e9d2a8bb981d55f8d1e3601901627628c6b5aa568449d046aca9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 862 per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 Drakensberg Gardens Road Underberg 3257 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -29.753762594796 29.443851302902
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem