Malandershoogte
Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 5 Apr 2024 tot 7 Apr 2024.
- Kapasiteit: 19 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: Malandershoogte-plaas, Napier, 7270, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R750R675 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Malandershoogte is 20 km buite Napier en is ideaal vir groot gesinne wat uit die stad wil ontsnap en naby aktiwiteite en besienswaardighede wil wees.
Verblyf is beskikbaar in 3 eenhede wat geskik is vir 18 gaste. Malandershoogte het 4 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens, die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n bababed.
Badenhuis Rustic Farmhouse het 2 dubbelbeddens en 'n enkelbed. Die Okkie-eenheid is geskik vir 4 gaste en het 2 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens.
Malandershoogte en Badenhuis Rustic Farmhouse het 'n swembad en 'n Jacuzzi teen 'n ekstra fooi. Die eenhede het elk 'n binne- en buitebraai. Malandershoogte spog met 'n pizza-oond buite en die Malandershoogte- Badenhuis Rustic Farmhouse-eenhede het elk 'n speletjieskamer met bordspeletjies en tafeltennis.
Verder is daar 'n klimraam en omheinde tuin vir kinders om in te speel.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Jacuzzi
- Braaiplek
- Speletjieskamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Fietsry
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Wynproe
- Fietsry
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Malandershoogte-plaas, Napier, 7270, Wes-Kaap
- Gaste dink Malandershoogte het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 19 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: Malandershoogte-plaas, Napier, 7270, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom