Malcolm's Place

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Malcolm's Place is 'n gastehuis in De Rust, 'n dorpie by die deurgang na die Klein Karoo. Dit is die ideale oornagstop vir 'n moeë reisiger.

Verblyf is beskikbaar in 3 gaste-suites wat individueel versier en gemeubileer is met slaapplek 2 volwassenes in elk. Elke suite beskik oor heelwat spasie, gemaklike beddens, pragtige kamers en luukse storte.

Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Daar is plaaslike restaurante naby die gastehuis en De Rust is 'n pragtige dorp om in te wandel en te verken.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Malcolm's Place gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R330 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za