LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Maleech Cottage | LekkeSlaap
+16

Maleech Cottage

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 16 resensies vir Maleech Cottage
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Simone R - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Simone R
Saam met vriende

Quiet and peaceful.

Loved the bedding. Slept warm and cosy!

Nandi Z - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nandi Z
Saam met vriende

Had a wonderful weekend. Very peaceful

Had a great weekend with friends. Very peaceful and safe location. Wonderful atmosphere. Excellent hospitality.

Maleech Cottage's terugvoer

Good morning Nandi,
Thank you for your kind words, we are so pleased you enjoyed your stay and look forward to welcoming you again.
Kind Regards,
Gerald and Jane

Maleech Cottage
Dennis M - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dennis M
Gesin met tieners

Uitstekend verblyf.

Eenheid het 2 kamers beide is en suite. Smaaklik gemeubileerd. Eenheid is selfsorg met leefarea en klein kombuis. Baie skoon en netjies. Die eenheid is langs rivier en het pragtige rustige uitsig. Uitstekende verblyf, jy kan dit gerus bespreek!

Bianca B - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca B
Saam met vriende

Verskriklike netjiese plek.

Baie lekker gebly. En baie goeie klientediens.

Francin B - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francin B
Saam met vriende

Baie mooi, skoon, goeie geriewe!

Heerlik lekker gebly! Gashere baie behulpsaam. Goeie geriewe. Swembad silwerskoon en die Jacuzzi ‘n bederf! Beveel dit beslis aan!

Aj B - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aj B
Saam met vriende

Beste ervaring!

Vriendelik, behulpsaam. Bo verwagting. Mooi. Hoogs aanbeveel!

Maleech Cottage's terugvoer

Baie dankie vir die goeie terugvoer.

Maleech Cottage
Johan P - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan P
Saam met vriende

Clean and very peaceful.

Situated on the river bed you are woken up by the lovely sounds of nature, a warm welcome and clean rooms make the stay well worth it.

Maleech Cottage's terugvoer

Thank you so much for your kind words, we hope to be able to welcome you again in the, not too distant future.
Stay safe.
Best regards.
Gerald and Jane.

Maleech Cottage
Leandro C - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leandro C
Besigheidsreis

Great location and the best hosts.

Lovely location and the absolute best hosts!

Maleech Cottage's terugvoer

Thank you so much, we are thrilled you enjoyed your stay. Hope to see you back.
Kind regards
Gerald and Jane

Maleech Cottage
Nadia M - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia M
Saam met vriende

Gemaklik, netjies en pragtige omgewing.

Maleech is pragtige plek! Baie goed geleë in die Cradle of Human kind, naby aan baie troubestemmings. Gerald is 'n vriendelike en vrygewige gasheer, altyd beskikbaar as jy iets benodig. Die kamers is gemaklik en skoon, met die rivier wat reg langs die huisie verbyvloei, in die oggend is dit rustig, met apies in die bome en eende en ander voëls by die rivier. Ons sal beslis enige tyd self weer soontoe wil gaan en stel dit 100% voor vir ander!

Pieter B - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter B
Saam met vriende

We did stay the for the weekend and it was a great time.

Lovely pool and entertainment area next to a very big garden next to the river for some relaxing sundowner's. Thanks to the owners for their hospitality and for a very neat place. Will definitely recommend this one for someone who is looking for a relaxing break away. We will see them again. Thank you Gerald for the great hospitality.

Maleech Cottage's terugvoer

Thanks for the kind words, we hope to see you again in the future.
Kind regards,
Jane and Gerald.

Maleech Cottage
Chris O - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Chris O
Gesin met klein kinders

Netjiese, skoon verblyf.

Netjiese, skoon verblyf met die eienaar wat uit sy pad gegaan het om ons te akkommodeer.

Carien F - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carien F
Saam met vriende

Rus vir jou siel!

Pragtige kothuis op die oewer van die rivier. So rustige atmosfeer en geleë in 'n pragtige area nabye 'n klompie bekende troue venues. Die kothuis is ook 'n klipgooi weg van die besige JHB wat dit 'n ideaal bestemming maak vir 'n vinnige naweek wegbreek. Gerald was baie vriendelik en behulpsaam. Hierdie plekkie offer definitief rus vir jou siel.

Maleech Cottage's terugvoer

Baie dankie, ons sien uit daarna om u weer te verwelkom.
Groete,
Gerald en Jane

Maleech Cottage
Gary M - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gary M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het heerlik gebly by Maleech Cottage. As jy 'n naweek in Muldersdift beplan, oorweeg dit om by Maleech Cottage te bly.

Maleech Cottage is ideaal geleë op die trou-roete in Muldersdrift. Ons gasheer Gerald was baie tegemoetkomend en ons kon nie beter behandel word nie. Verblyf is gemaklik en skoon. Sterk aanbeveel.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

We had a great stay at Maleech Cottage. If you are planning a weekend in Muldersdift, consider staying at Maleech Cottage.

Maleech Cottage is ideally located on the wedding route in Muldersdrift. Our host Gerald was very accommodating and we could not have been better treated. Accommodation is comfortable and spotless. Highly recommended.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Maleech Cottage's terugvoer

Thank you for your kind words, we hope to welcome you again.
Kind Regards,
Gerald and Jane Leeferink

Maleech Cottage
Mia W - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mia W

Fantasties!

Baie mooi, skoon en veilig.

Maleech Cottage's terugvoer

Baie dankie Mia, ek hoop dat u weer besoek as u terug is van u reis.
Veilig ry.
Groete,
Jane

Maleech Cottage
Nico L - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike wegbreek.

Maleech Cottage is 'n wonderlike plek om te ontspan en net weg te kom van die stadslewe af. Met ons aankoms was ons vriendelik verras met die gasvryheid waarmee ons ontvang is en het dadelik tuis gevoel. Die akkommodasie is besonders mooi en netjies met al die benodigdhede en nog meer. Die area is beeldskoon en dit voel asof mens waarlik kan ontspan. Sal definitief weer gaan en dit aanbeveel vir enigiemand wat 'n wegbreek soek van die stadslewe.

Maleech Cottage's terugvoer

Baie dankie vir die uitsonderlike resensie Nico, ons sien uit daarna om u weer te verwelkom.
Groete ,
Jane

Maleech Cottage
Robert S - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robert S
Saam met vriende

Wonderlike verblyf met buitengewone kliëntediens.

Maleech Cottage is 'n wonderlike wegbreek of oornag plekkie vir familie en vriende. Die eienaars gaan uit hul pad om jou spesiaal te laat voel. 5-ster-ervaring.

Maleech Cottage's terugvoer

Thank you so much Robert, we look forward to welcoming you again
Kind regards,
Jane and Gerald

Maleech Cottage
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Riverside-weg 66, Driefontein, Muldersdrift, 1747, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8aeec2be9f9a9d761af585a76d4e6d32bccccd357e468f19e6592bd8883f89ead4fb56a8d00da275d740862923e60331ef3e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 500  per nag (plek vir 4) 16 5 1 5 66 Riverside Road Driefontein 1747 Gauteng 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -26.007034524917 27.832315714532
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!