Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Maleech Cottage

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 33 resensies vir Maleech Cottage
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.4/5
Daane V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daane V
Saam met vriende

It was a wonderful stay. Fantastic service and place.

Beautiful cottage. Fantastic hosts.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Saam met vriende
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wouter S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wouter S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker.

Was by 'n troue gewees, het net oorgeslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alta H - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie tevrede.

Ons het baie lekker gebly. Alles is daar wat jy nodig het. Baie rustige atmosfeer. Die gasheer is baie vriendelik. Sal beslis weer daar gaan oornag. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris V
Saam met vriende

Net wat ons graag wou hê!

Pragtige plek, mooi versorg, rustig met alle fasiliteite wat nodig was. Heerlike tyd saam gehad daar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ann D - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ann D

Relaxing, peaceful.

The gardens are just beautiful. Such a relaxing atmosphere.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Maleech Cottage se terugvoer

Dear Anne
Thank you for your kind words and support. We are pleased you enjoyed your stay and hope to be able to welcome you back some day
Kind Regards
Gerald and Jane

Maleech Cottage
Das N - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Das N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Short stay. Clean, neat, comfortable and convenient to the wedding venues. Very friendly and hospitable hosts.

We travelled for a wedding, so the stay was very short. Cottage was clean, neat and tidy and hosts were very accommodating in that they allowed us to check in early. Had a relaxed stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johandré B - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johandré B
Saam met vriende

We had a great stay as we could enjoy the Lapa with the Jacuzzi and just have a great time with friends!

Our host was very helpful and accommodating! We had a lovely getaway where we could just relax and have a good time. The fact that it is on the river created an even more peaceful experience!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rita Moore M - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rita Moore M
Besigheidsreis

Stylvol en klasiek.

Ons het baie lekker gebly. Lekker naby Avianto Hotel, waar ons konferensie plaasgevind het. So geleë dat ons geen verkeer soontoe en terug ervaar het op spitstyd nie. Eienaars het uit hul pad gegaan om ons op ons gemak te laat voel. Vriendelik en gasvry. Sal beslis weer teruggaan volgende keer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Maleech Cottage se terugvoer

Hi Rita,

Thank you and it was great to host you during your conference. Looking forward to seeing you when you have your next meeting or conference.

Kind Regards,
Gerald

Maleech Cottage
Sanmarie M - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sanmarie M
Saam met vriende

It was a lovely restful break from the city on the water's edge.

It was a lovely restful break from the city on the water's edge.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Maleech Cottage se terugvoer

Good Morning

Many thanks for your kind words. We are pleased you enjoyed your stay and hope to welcome you back in the not too distant future'
Many thanks

Kind Regards
Jane & Gerald

Maleech Cottage
Luke H - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luke H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Cute farm style cottage.

Cute farm style cottage, perfect for short weekends away. Very accommodating and professional owners.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Maleech Cottage se terugvoer

Hi Luke
Thank you for your kind words, we hope to welcome you back in the near future.
thank you for staying at Maleech Cottage!
Kind Regards
Gerald and Jane

Maleech Cottage
Jonet D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Jonet D
Gesin met tieners

Die plekkie het glad nie gelyk soos op die foto's nie. Was baie teleurgesteld. Net 2 van ons 4 kon Sondagoggend stort - nie warm water nie. Wasbak in die een badkamer het glad nie warm water.

Daar was net 4 sakkies koffie en 'n klein melk. Kon die aand koffie drink, maar nie Sondag-oggend nie. Warm water was 'n probleem - 'n groot probleem.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Maleech Cottage se terugvoer

Hi Jonet,

Thank you for taking my call today in which we discussed and clarified all the issues. Unfortunately load shedding and power outages is somewhat out of our control and on the day in question was in the early hours of the morning.
The lack of coffee was an oversight on our behalf since we usually ensure that there are 2 bags of coffee put out per person per night. On the website it does mention that the accommodation is in 2 double beds and not a double and 2 singles.

I do sincerely apologise for the fact that your stay was not everything that you had wished for.

Kind regards,

Gerald Leeferink
Maleech Cottage

Maleech Cottage
Lassie G - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lassie G

Very nice.

Jane is a super caring hostess! She went out of her way to make our stay comfortable and rememberable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Maleech Cottage se terugvoer

Thank you for your kind words.

Maleech Cottage
Beulah P - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beulah P
Gesin met klein kinders

Girls getaway

We had an amazing relaxing weekend. Jane was so attentive making sure we had all we needed. We spent time around the pool and loved the jacuzzi. We loved the privacy of the cottage and waking up to the beautiful sounds of nature. We will definitely return.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Maleech Cottage se terugvoer

Thank you for your kind words, we look forward to seeing you again!

Maleech Cottage
Nicole L - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole L
Saam met vriende

Rustige en mooi plekkie om oor te bly.

Gerald was baie behulpsaam, ons het verskriklik lekker gebly, wens ons kon nog so dag of twee daar wees. Dit is rustig en stil, en die cottage was mooi netjies en skoon en die beddens slaap baie lekker. Alles wat jy benodig is daar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nelmari C - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Nelmari C
Gesin met tieners

Wat jy sien op die foto's is 10 keer kleiner as wat jy kry.

Kombuis is 'n bar counter met mikrogolf en yskas. Moenie tyd mors deur eiers en spek te pak nie. Jy parkeer ver van die eenheid wat langs die werkswinkel is. Daar was nie 'n braai nie. Die jacuzzi was nie deel van die eenheid nie maar was ver weg van die eenheid. Weet nie of dit werk nie. Jy kan nie visvang nie, want dis 'n vlak stroom. Daar is 2 dubbelbeddens, ons het gesê ons het 'n 10 en 16 jarige (hul moes bed deel) want die aanname dat daar dalk 'n aparte bed/matras is vir die kinders om apart te slaap kan nie gemaak word nie. Die wide-angle foto's op die website skep 'n helemal ander verwagting.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Renate V - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renate V

Beautiful and peaceful riverside accommodation owned and run by 'super-hosts' Gerald and Jane.

Kudos to Gerald and Jane! The husband and wife team gave us the warmest welcome ever and went out of their way to make us feel right at home. My two daughters and I stayed overnight ahead of my daughter's wedding celebration at one of the venues down the road and Gerald and Jane added to making the special occasion a very memorable one. Thank you!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Maleech Cottage se terugvoer

Thank you so much for your kind words. We so enjoyed hosting you and your beautiful family.
Look forward to seeing you again. Stay safe and warm.

Maleech Cottage
Simone R - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Simone R
Saam met vriende

Quiet and peaceful.

Loved the bedding. Slept warm and cosy!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nandi Z - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nandi Z
Saam met vriende

Had a wonderful weekend. Very peaceful

Had a great weekend with friends. Very peaceful and safe location. Wonderful atmosphere. Excellent hospitality.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Maleech Cottage se terugvoer

Good morning Nandi,
Thank you for your kind words, we are so pleased you enjoyed your stay and look forward to welcoming you again.
Kind Regards,
Gerald and Jane

Maleech Cottage
Dennis M - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dennis M
Gesin met tieners

Uitstekend verblyf.

Eenheid het 2 kamers beide is en suite. Smaaklik gemeubileerd. Eenheid is selfsorg met leefarea en klein kombuis. Baie skoon en netjies. Die eenheid is langs rivier en het pragtige rustige uitsig. Uitstekende verblyf, jy kan dit gerus bespreek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bianca B - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca B
Saam met vriende

Verskriklike netjiese plek.

Baie lekker gebly. En baie goeie klientediens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francin B - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francin B
Saam met vriende

Baie mooi, skoon, goeie geriewe!

Heerlik lekker gebly! Gashere baie behulpsaam. Goeie geriewe. Swembad silwerskoon en die Jacuzzi ‘n bederf! Beveel dit beslis aan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Aj B - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aj B
Saam met vriende

Beste ervaring!

Vriendelik, behulpsaam. Bo verwagting. Mooi. Hoogs aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Maleech Cottage se terugvoer

Baie dankie vir die goeie terugvoer.

Maleech Cottage
Johan P - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan P
Saam met vriende

Clean and very peaceful.

Situated on the river bed you are woken up by the lovely sounds of nature, a warm welcome and clean rooms make the stay well worth it.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Maleech Cottage se terugvoer

Thank you so much for your kind words, we hope to be able to welcome you again in the, not too distant future.
Stay safe.
Best regards.
Gerald and Jane.

Maleech Cottage
Leandro C - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leandro C
Besigheidsreis

Great location and the best hosts.

Lovely location and the absolute best hosts!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Maleech Cottage se terugvoer

Thank you so much, we are thrilled you enjoyed your stay. Hope to see you back.
Kind regards
Gerald and Jane

Maleech Cottage
Nadia M - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia M
Saam met vriende

Gemaklik, netjies en pragtige omgewing.

Maleech is pragtige plek! Baie goed geleë in die Cradle of Human kind, naby aan baie troubestemmings. Gerald is 'n vriendelike en vrygewige gasheer, altyd beskikbaar as jy iets benodig. Die kamers is gemaklik en skoon, met die rivier wat reg langs die huisie verbyvloei, in die oggend is dit rustig, met apies in die bome en eende en ander voëls by die rivier. Ons sal beslis enige tyd self weer soontoe wil gaan en stel dit 100% voor vir ander!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter B - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter B
Saam met vriende

We did stay the for the weekend and it was a great time.

Lovely pool and entertainment area next to a very big garden next to the river for some relaxing sundowner's. Thanks to the owners for their hospitality and for a very neat place. Will definitely recommend this one for someone who is looking for a relaxing break away. We will see them again. Thank you Gerald for the great hospitality.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Maleech Cottage se terugvoer

Thanks for the kind words, we hope to see you again in the future.
Kind regards,
Jane and Gerald.

Maleech Cottage
Chris O - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Chris O
Gesin met klein kinders

Netjiese, skoon verblyf.

Netjiese, skoon verblyf met die eienaar wat uit sy pad gegaan het om ons te akkommodeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gary M - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gary M
Saam met eggenoot / lewensmaat

We had a great stay at Maleech Cottage. If you are planning a weekend in Muldersdift, consider staying at Maleech Cottage.

Maleech Cottage is ideally located on the wedding route in Muldersdrift. Our host Gerald was very accommodating and we could not have been better treated. Accommodation is comfortable and spotless. Highly recommended.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Ons het heerlik gebly by Maleech Cottage. As jy 'n naweek in Muldersdift beplan, oorweeg dit om by Maleech Cottage te bly.

Maleech Cottage is ideaal geleë op die trou-roete in Muldersdrift. Ons gasheer Gerald was baie tegemoetkomend en ons kon nie beter behandel word nie. Verblyf is gemaklik en skoon. Sterk aanbeveel.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Maleech Cottage se terugvoer

Thank you for your kind words, we hope to welcome you again.
Kind Regards,
Gerald and Jane Leeferink

Maleech Cottage
Carien F - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carien F
Saam met vriende

Rus vir jou siel!

Pragtige kothuis op die oewer van die rivier. So rustige atmosfeer en geleë in 'n pragtige area nabye 'n klompie bekende troue venues. Die kothuis is ook 'n klipgooi weg van die besige JHB wat dit 'n ideaal bestemming maak vir 'n vinnige naweek wegbreek. Gerald was baie vriendelik en behulpsaam. Hierdie plekkie offer definitief rus vir jou siel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Maleech Cottage se terugvoer

Baie dankie, ons sien uit daarna om u weer te verwelkom.
Groete,
Gerald en Jane

Maleech Cottage
Mia W - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mia W

Fantasties!

Baie mooi, skoon en veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Maleech Cottage se terugvoer

Baie dankie Mia, ek hoop dat u weer besoek as u terug is van u reis.
Veilig ry.
Groete,
Jane

Maleech Cottage
Jenna R - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenna R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike wegbreek.

Maleech Cottage is 'n wonderlike plek om te ontspan en net weg te kom van die stadslewe af. Met ons aankoms was ons vriendelik verras met die gasvryheid waarmee ons ontvang is en het dadelik tuis gevoel. Die akkommodasie is besonders mooi en netjies met al die benodigdhede en nog meer. Die area is beeldskoon en dit voel asof mens waarlik kan ontspan. Sal definitief weer gaan en dit aanbeveel vir enigiemand wat 'n wegbreek soek van die stadslewe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Maleech Cottage se terugvoer

Baie dankie vir die uitsonderlike resensie Nico, ons sien uit daarna om u weer te verwelkom.
Groete ,
Jane

Maleech Cottage
Robert S - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robert S
Saam met vriende

Wonderlike verblyf met buitengewone kliëntediens.

Maleech Cottage is 'n wonderlike wegbreek of oornag plekkie vir familie en vriende. Die eienaars gaan uit hul pad om jou spesiaal te laat voel. 5-ster-ervaring.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Maleech Cottage se terugvoer

Thank you so much Robert, we look forward to welcoming you again
Kind regards,
Jane and Gerald

Maleech Cottage
Vanaf
R1 750
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 750
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 750
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Riverside-weg 66, Driefontein, Muldersdrift, 1747, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8aeec2be9f9a9d761af585a76d4e6d32bccccd357e468f19e6592bd8883f89ead4fb56a8d00da275d740862923e60331ef3e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag (plek vir 4) 33 5 1 5 66 Riverside Road Driefontein 1747 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.007034524917 27.832315714532