LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Malena Game Lodge | LekkeSlaap
+33

Malena Game Lodge

Wittebroodsuite
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Hierdie oopplan-eenheid het 'n slaaparea, kombuis en 'n badkamer. Die slaaparea het 'n dubbelbed en 'n enkelbed, die badkamer is ingerig met 'n bad, en die kombuis is toegerus met 'n mikrogolfoond, 'n oond, stoof, yskas, breekgoed en eetgerei. 'n Deur lei uit die eenheid na die balkon lei met braaigeriewe en buite-sitplek.

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg

Belasting en Ekstras

Wildritte: Onderhewig aan beskikbaarheid R120 per persoon (minimum 2 gaste en maksimum 6 gaste) Sowat 90 minute vroegoggend of laatmiddag.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Veldkothuis
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Hierdie kothuis het 'n slaaparea en 'n en suite-badkamer onder, asook 'n kombuis en 'n kroegarea. Die slaaparea is ingerig met 'n dubbelbed en die solderarea het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort en 'n bad. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolfoond, eetgerei en breekgoed. Die kothuis beskik ook oor braaigeriewe.

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg

Belasting en Ekstras

Wildritte: Onderhewig aan beskikbaarheid R120 per persoon (minimum 2 gaste en maksimum 6 gaste) Sowat 90 minute vroegoggend of laatmiddag.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Jagters-chalet
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Hierdie chalet is ingerig met 'n dubbelbed, 'n enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Dis 'n rolstoelvriendelike chalet met gemeenskaplike kampgeriewe. Hierdie geriewe sluit 'n eetarea, lapa, 'n kombuis met 'n yskas-vrieskas, 'n losstaande vrieskas, mikrogolfoond, stoof en die noodsaaklike toebehore soos breekgoed en eetgerei in. Gaste kan hul maaltye rondom die etenstafel in die lapa geniet of rondom die kampvuur sit en smul. Die kamp het ook 'n kaggel vir die kouer aande.

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Waaier
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Gemeenskaplike selfsorggeriewe.

Belasting en Ekstras

Wildritte: Onderhewig aan beskikbaarheid R120 per persoon (minimum 2 gaste en maksimum 6 gaste) Sowat 90 minute vroegoggend of laatmiddag.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
The Four
Vanaf R950
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

The Four bestaan uit 4 chalets. Die eerste twee chalets is ingerig met 'n dubbelbed, 2 enkelbeddens en en suite-badkamers met storte en baddens. Die derde en vierde chalet is ingerig met 3 enkelbeddens en en suite-badkamers. Die derde chalet het 'n en suite-badkamer met 'n stort, terwyl die badkamer in die vierde chalet en suite is met 'n bad. Alle beddegoed en handdoeke word voorsien. Hierdie chalets deel gemeenskaplike kampgeriewe.

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Waaier
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Gemeenskaplike selfsorggeriewe.

Belasting en Ekstras

Wildritte: Onderhewig aan beskikbaarheid R120 per persoon (minimum 2 gaste en maksimum 6 gaste) Sowat 90 minute vroegoggend of laatmiddag.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bultfontain Plaas, Slurry, Mahikeng, 2895, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDA2ODI3MjI1LTVlZDYtNDVlYi1iN2Y2LTc0ODhlNmQzMTVkZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R900  per nag (vir 2 persone) 1 5 1 5 Bultfontain Farm Slurry 2895 Noordwes 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.771914313353 25.815709233284
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!