Malibu Country Lodge
Opsomming van Resensie
Anastesia K - Jan 2021
Gemiddeld
Lovely.
Geneve V - Des 2020
Gemiddeld
Kliëntediens goed, geriewe kort aandag.
Tebogo L - Okt 2020
Gemiddeld
Wonderful
Maryna M - Aug 2020
Gemiddeld
Stil en rustig.
Julie-anne C - Feb 2020
Gemiddeld
Swak kliëntediens na 12 in die aand.
Guest 1 G - Des 2019
Gemiddeld
Excellent.
Joseph M - Nov 2019
Gemiddeld
Baie geïrriteerd met die ervaring.
Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.
Very annoyed with experience.
When trying to get in after dinner out, we struggled for 30 minutes to raise any security or gate guard. No shower is room. Water smelt like mildew.
Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.
Christelle K - Okt 2019
Gemiddeld
Everything was nice.
Janet W - Sep 2019
Gemiddeld
Outstanding attention and care from the staff made this a wonderful stay.
Johan S - Aug 2019
Gemiddeld
Het net oornag, maar was baie versteur tot laatnag deur ander lawaaierige gaste.
Lees meerJohan S - Jul 2019
Gemiddeld
Voldoende om net oor te slaap.
Lees meerJannie J - Jul 2019
Gemiddeld
As jy in die omgewing wil wees is dit perfek.
Malibu Country Lodge's terugvoer
Geagte Mees gewaardeerde gas,
Dankie. Jou terugvoer is baie toegepas. Ons is baie bly om te hoor dat u 'n aangename verblyf by ons gehad het. Ons hoop u binnekort weer aan te bied. :)
Vriendelike groete,
Malibu-span
Deon - Jul 2019
Gemiddeld
Redelik luuks, en baie netjies, kan beslis aanbeveel!
Anna-marie M - Jul 2019
Gemiddeld
Dit is nie geskik as jy rustig wil slaap nie, klipharde musiek heel nag!
Marinda S - Jul 2019
Gemiddeld
Die verblyf was baie aangenaam gewees.
Tania S - Jun 2019
Gemiddeld
Ons het baie lekker gebly en die diens was vriendelik. Sal regtig aanbeveel.
Johan N - Jun 2019
Gemiddeld
Hersien selfs hulle een ster-status!
Lees meerBongani N - Jun 2019
Gemiddeld
An excellent hide away fro Johannesburg fast paced life.
Sakhile M - Mei 2019
Gemiddeld
It was OK.
Dewald K - Mei 2019
Gemiddeld
Vriendelike en hulpvaardige diens met 'n rustige atmosfeer vir net lê en ontspan.
Lees meerYolandi V - Mei 2019
Gemiddeld
Baie ontspanne.
Jacob M - Apr 2019
Gemiddeld
Value for money. No regrets.
Malibu Country Lodge's terugvoer
Good day Mr Manaka,
Thank you for your valuable feedback. It was a pleasure to host you at our lodge. We look forward to welcoming you back soon.
Best regards,
Malibu Country Lodge
Cindy N - Mrt 2019
Gemiddeld
Vriendelike diens en slaapfasiliteite skoon en netjies.
Malibu Country Lodge's terugvoer
Good day Ms Niemand,
Thank you for your valuable feedback.
It was a pleasure to host you at our lodge.
We look forward to welcoming you back soon.
Best regards,
Malibu Country Lodge
Lynda R - Mrt 2019
Gemiddeld
'n Baie aangename verblyf, personeel hulpvaardig en vriendelik, en kamer baie gemaklik.
Lees meerDié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.
A very pleasant stay, staff helpful and friendly and room very comfortable.
We were made to feel very welcome on arrival. I did request a fan as it was very hot, and we were immediately moved to a bigger and better room with a lovely fan and an air cooler, which I was most grateful for as we were there for 5 nights. The security is really good and we felt quite safe returning late at night. The lodge was quite central to a major shopping mall The Kolonade, which coming from Zimbabwe was very important to us!! And not far at all from Roodeplaat Dam, which is the reason we were there, for the SA Champs Rowing. I would stay again and would recommend to anyone going to that area.
Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.
Malibu Country Lodge's terugvoer
Good day Ms Rogers,
Thank you for your valuable feedback.
It was a pleasure to host you at our lodge.
We look forward to welcoming you back soon.
Best regards,
Malibu Country Lodge
Mariandl P - Jan 2019
Gemiddeld
Ons en ons kleinkinders het dit baie geniet.
Lees meerMalibu Country Lodge's terugvoer
Good day Maria,
Thank you for your valuable feedback.
We sincerely apologise for the discomfort you experienced during your stay at Malibu Country Lodge.
All your comments will be addressed by Maintenance department.
We will work to make the suggested improvements in order to offer better service to you.
Hoping to see you in the future.
Best regards,
Malibu Country Lodge
Lindiwe L - Des 2018
Gemiddeld
Safe and enjoyable place.
Malibu Country Lodge's terugvoer
Good morning Lindiwe,
Thank you for your valuable feedback.
Your comments will be addressed and we will work to improve our facilities in order to offer better service to you.
We look forward to welcoming you back soon.
Best regards,
Malibu Country Lodge
Jackie V - Des 2018
Gemiddeld
Misleidend.
Malibu Country Lodge's terugvoer
Hi Jackie.
Thank you for your feedback.
We are working on the TV's in the rooms to upgrade them. If the TV was skew, I do apologize.
We did get a technician out to service all the air conditioning units.
We are working on getting the Maintenance up to standard as well as the buildings and painting them on the outside.
We do apologize for any inconvenience.
Veronise E - Des 2018
Gemiddeld
It was very nice, a relaxing atmosphere and friendly staff and neat rooms. Nice food.
Malibu Country Lodge's terugvoer
Hi Veronise.
Thank you. We hope to see you again soon.
Mari B - Nov 2018
Gemiddeld
Glad nie goeie waarde vir geld nie.
Malibu Country Lodge's terugvoer
Hi Mari;
Thank you for your feedback.
We did have difficulties with the DSTV at some stage and did attend to it asap.
Our breakfast is usually served buffet style, and we can offer more if you are still hungry.
I do apologize for your inconvenience during your stay.
Prudence M - Nov 2018
Gemiddeld
Great place for peace of mind, refreshing!
Malibu Country Lodge's terugvoer
Thank you for your feedback. We hope to see you again soon.
Gerhard M - Nov 2018
Gemiddeld
Waarde vir geld en vir die siel.
Malibu Country Lodge's terugvoer
Baie dankie.
Hoop om julle weer te sien.
Johnnie C - Okt 2018
Gemiddeld
I enjoyed my stay very much.
Malibu Country Lodge's terugvoer
Glad you enjoyed it.
Hope to see you again soon.
Carla S - Okt 2018
Gemiddeld
Great experience and lovely staff!
Malibu Country Lodge's terugvoer
Thank you Carla,
Hope to see you in the near future.
Jackie B - Okt 2018
Gemiddeld
Gemaklik en mooi.
Malibu Country Lodge's terugvoer
Baie dankie Jackie.
Sien jou sommer gou weer.
Terri Lee P - Okt 2018
Gemiddeld
Great.
Malibu Country Lodge's terugvoer
Good day Terri Lee,
We are glad you enjoyed your stay. Hope to see you again.
Adele S - Aug 2018
Gemiddeld
Baie lekker!
Malibu Country Lodge's terugvoer
Goeiedag Adele,
Dankie vir die terugvoer. Ons het ook nou 'n Spa op die perseel vir lekker bederf asook onderdak parkering by die kamers.
Hoop om julle sommer gou weer terug te ontvang.
Groete
Estie
Freddie L - Aug 2018
Gemiddeld
Alright vir die bedrag.
Malibu Country Lodge's terugvoer
Good day Freddie,
Dankie vir die terugvoer. Hier is tans nuwe Bestuur by Malibu en ons is besig met opknappings werk en opleiding aan personeel. Ek is jammer oor die yskas en oor die handoeke, dit is totaal onaanvaarbaar. Ons het ook Superior kamers wat Aircons inhet, ons het ook nou afdakke opgesit by die kamers en die Spa op die perseel is ook nou in werking.
Ons hoop tog dat julle sal terugkeer.
Groete
Estie
Tania H - Jun 2018
Gemiddeld
Ek was so beïndruk met die netheid en vriendelikheid van die personeel.
Malibu Country Lodge's terugvoer
Baie dankie.
Hoop om jou weer te sien.
Casandra W - Mei 2018
Gemiddeld
Dit was 'n goeie naweek weg, naby aan winkelsentrums maar rustig.
Lees meerMalibu Country Lodge's terugvoer
Dear Casandra,
Thank you for your feedback.
The lodge has upgraded ever since your visit. We would like to invite you to come and stay with us again to see the changes made.
We have a Special running for the month of October per couple per night. This includes breakfast for 2, Standard room, back, neck and shoulder massage from the Spa for the couple for 30 min as well as wine, chocolates and rose petals in the room.
Estie
Thank you.
Adel M - Mei 2018
Gemiddeld
Overall good, but can do better.
Malibu Country Lodge's terugvoer
Goeiedag Adele,
Thank you for your feedback. I do apologize about the fumigators, this is not supposed to happen. There is new Management at Malibu and we are upgrading and also added shaded parking close to the rooms. We do hope that you will be back soon to see the upgrades.
Thank you
Estie
Blackson Pitolo T - Mei 2018
Gemiddeld
I booked very far from where I was to work from (Ga-Rankua). Hence I have scored low on location. Without directions to the hotel my friends would get lost.
Malibu Country Lodge's terugvoer
Good day Blackson,
Thank you for your reply. We do apologize for the directions we currently send all our guests locations and it leads them straight to us.
We do hope that you will return in the near future.
Estie
Caprice H - Mei 2018
Gemiddeld
Absolutely beautiful and peaceful!
Malibu Country Lodge's terugvoer
Thank you, hoping to see you again.
Eleen B - Mei 2018
Gemiddeld
Baie mooi en modern. Mal oor die natuur.
Malibu Country Lodge's terugvoer
Dankie Eleen,
Hoop om julle gou weer te sien.
Nikki H - Apr 2018
Gemiddeld
Bad client service.
Malibu Country Lodge's terugvoer
Dear Nikki,
Thank you for your feedback. I have looked into this incident and would like to sincerely apologize for the poor experience you had with us. We've since addressed this issue and gone as far as moving our breakfast times during the week to an hour earlier (7am), to accommodate our business travelers.
We will also get in touch with you through the details we have on-hand.
Warm regards,
Management at Malibu Country Lodge
Grace S - Apr 2018
Gemiddeld
Het vriendelike diens ontvang, kamer was baie skoon en netjies.
Malibu Country Lodge's terugvoer
Dankie Grace,
Sien uit om julle weer te sien.
Estie
Trudi N - Mrt 2018
Gemiddeld
Netjiese, skoon kamer vir oornagverblyf. Binne bereik vir nodige stadsbesoeke.
Malibu Country Lodge's terugvoer
Goeiedag Trudi,
Dankie vir die terugvoering.
Hoop om julle gou weer te sien.
Erica P - Mrt 2018
Gemiddeld
Duurder as wat verwag het!
Lees meerMalibu Country Lodge's terugvoer
Goeiedag Erica,
Dankie vir jou terugvoering.
Ons het nuwe bestuur ingekry en ons doen verbeterings binne en buite die geboue.
Daar is afdakke by die kamers opgesit vir lekker koelte.
Ons is jammer dat jy nie gelukkig was met die kamers nie, en hoop tog dat julle sal terugkeer.
Daar is ook 'n Spa op die perseel vir n heerlike bederfie.
Ivan N - Feb 2018
Gemiddeld
Relaxed country enviromment.
Malibu Country Lodge's terugvoer
Goeiedag Ivan,
Dankie vir die terugvoer.
Sien julle weer.
Natasha K - Jan 2018
Gemiddeld
Awesome
Malibu Country Lodge's terugvoer
Goeiedag Natasha,
Dankie vir die terugvoer.
Sien julle weer.
Alicia H - Jan 2018
Gemiddeld
Peaceful and friendly, owners very accommodating.
Malibu Country Lodge's terugvoer
Goeiedag Alicia,
Thank you for the reply.
We hope to see you again soon.
Gerald B - Jan 2018
Gemiddeld
Rustig.
Malibu Country Lodge's terugvoer
Goeiedag Gerald,
Dankie vir jou terugvoer.
Daar is nuwe bestuur by Malibu en ons doen verbeterings soos ons aangaan. Ons het ook afdakke opgesit by die kamers vir lekker koelte. Ons hoop julle kom maak sommer gou weer n draai en kom sien al ons verbeterings.
Dankie
Estie
Thelana V - Jan 2018
Gemiddeld
Malibu Country Lodge se perseel en fasiliteite is baie onnet.
Lees meerMalibu Country Lodge's terugvoer
Goeiedag Thelana,
Dankie vir die terugvoer.
Daar is nuwe bestuur by Malibu en ons doen verbeterings soos ons aangaan. Ons het ook afdakke opgesit by die kamers vir lekker koelte. Ons Spa is ook nou oop en die pryse is aangepas. Ons ontbyt en etes is heerlik teen R120 pp en middagetes is R120 pp asook aandetes teen R140 pp.
Ons hoop julle kom maak somme gou weer n draai en kom sien al ons verbeterings.
Dankie
Estie
Natashja S - Des 2017
Gemiddeld
Teleurstellend!
Malibu Country Lodge's terugvoer
Goeiedag Natashja,
Dankie vir die terugvoer. Daar is nuwe bestuur by Malibu en ons doen verbeterings soos ons aangaan. Ons het ook afdakke opgesit by die kamers vir lekker koelte. Ons Spa is ook nou oop en die pryse is aangepas. Ons ontbyt en etes is heerlik teen R120 pp en middagetes is R120 pp asook aandetes teen R140 pp.
Ons hoop julle kom maak sommer gou weer 'n draai en kom sien al ons verbeterings.
Dankie
Estie
Adrie K - Des 2017
Gemiddeld
Glad nie nice nie.
Malibu Country Lodge's terugvoer
Goeiedag Adrie,
Dankie vir jou terugvoering.
Daar is nuwe bestuur by Malibu en ons doen verbeterings soos ons aangaan. Ons het ook afdakke opgesit by die kamers vir lekker koelte. Ons Spa is ook nou oop en die pryse is aangepas. Ons ontbyt en etes is heerlik teen R120 pp en middagetes is R120 pp asook aandetes teen R140 pp. Ons hoop julle kom maak somme gou weer 'n draai en kom sien al ons verbeterings.
Dankie
Estie
- Kapasiteit: 64 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Reierweg 105, Kameeldrift-Oos, Pretoria, 0035, Gauteng
- Geen kinders onder 12