Mallorca 20
Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 27 Mrt 2024 tot 2 Apr 2024.
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: South Beach Road 40, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 250 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Mallorca 20 is 'n selfsorgduplekswoonstel op die eerste vloer wat in die veilige en rustige Mallorca-kompleks in Umdloti geleë is. Boonop is die strand reg oorkant die pad.
Die gerieflike duplekswoonstel het slaapplek vir 4 gaste en daar is 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis, -eetkamer en -leefarea. Die eerste slaapkamer bied 'n dubbelbed en daar is 'n stapelbed in die tweede slaapkamer. Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, yskas en vrieskas. Daar is 'n eetkamertafel en -stoele vir 4 mense in die eetkamerarea en die sitkamer is ingerig met 'n TV met sekere DStv-kanale.
Gaste het toegang tot 'n patio met braaigeriewe, welige tuine en 'n groot gemeenskaplike swembad en braaigeriewe.
Veilige parkeerplek word voorsien.
Slaapplek
’n Bespreking by Mallorca 20 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
Badkamer
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Ligging
- South Beach Road 40, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Mallorca 20 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Selection Beach Umdloti KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: South Beach Road 40, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom