Mallorca 34

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Mallorca 34 is 'n lieflike selfsorgdupleks in die veilige Mallorca-kompleks oorkant die strand in Umdloti.

Dié gerieflike woonstel het slaapplek vir 4 en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en lei na die balkon. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, oond en yskas-vrieskas. Die eetarea het 'n etenstafel met 4 stoele en die sitkamer het 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale.

Daar is 'n patio met braaigeriewe, lieflike tuine en 'n groot gemeenskaplike swembad en braai-area. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Slaapplek

'n Bespreking by Mallorca 34 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Mallorca 34 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 250 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false