Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Malmane Eye Private Nature Retreat

Waterfront kothuis, lapa en glanskamp
Vanaf
Vanaf R7 000
per nag, vir 14 mense
  • Plek vir 14 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die selfsorg eenheid word as ‘n geheel bespreek wat eksklusiewe privaatheid besorg Die losstaande kothuis is ideaal vir 2 volwassenes (matrasse beskikbaar vir klein kinders) met 'n koningingrootte-bed en privaat badkamer met 'n losstaande bad wat oor die wilgerbome en water uitkyk. Daar is 'n dakwaaier, 'n yskas, koffie- en teemaakgeriewe en 'n TV met 'n hardeskyf met flieks en TV-reekse in die kothuis. Tussen die lowergroen bome is 3 permanente tente wat pragtig uitgerus is en ook op die water&natuur kyk (1 met koningin-bed en 2 tente met 2 enkelbeddens elk) Die lapa langs die kothuis het 'n semi-private solderkamer met 'n dubbelbed en slaapbank in algemene area. Die lapa het ook 2 badkamers, 1 met 'n stort en toilet, die ander met slegs 'n toilet. Die lapa het 'n kroeg area met sitplek vir 10, 'n kombuisarea met 'n yskas, vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, ysmaker en ketel. 'n TV, Samsung “bluetooth soundbar” en braaigeriewe binne en buite die eenheid is beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 4 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 6
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Jacuzzi
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Ondervloerse verhitting
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Prys sluit in

Daar is WiFi met ’n Android-stokkie om te stroom. TV in kothuis en in Lapa het ook voorafgelaaide programme op 'n USB dryf. 1 kruiwa vuurmaakhout. Koffie, tee, suiker en Cremora. Sjampoe, lyfseep en lyfroom.

Huisreëls

- 'n Ekstra eenmalige fooi word vooraf gehef vir die gebruik van die Jacuzzi op die stoep. Dit kan via EFT of met aankoms in kontant betaal word.
- Jacuzzi moet asb. afgeskakel word wanneer dit nie gebruik word nie of met vertrek. Reël asb. vooraf.
- Die sambreel by die Jacuzzi moet altyd toe wees wanneer dit nie gebruik word nie of in die geval van winde. Die sambreel dra 'n boete in die geval van nie-nakoming van huisreëls.
- Was asb. skottelgoed voor uitklok. Indien gaste nie kan nie, moet hulle asb. vooraf reël.
- Rook word buite toegelaat maar nie binne die fasiliteit of die kamers nie. Ons vra dat die asbakkies wat voorsien word gebruik word en geen sigaretstompies in die vuur, water of op die grasperk gegooi word nie.
- Klein troeteldiere word slegs toegelaat indien vooraf gereël.
- Maak asb. seker die elektriese hek is toe wanneer julle die perseel verlaat om te verhoed dat die njalas ontsnap.
- Skakel asb. alle elektriese toebehore (waaiers, ligte, TV, elektriese kombers) af en maak asb. alle vensters en deure toe en sluit die deure wanneer julle die fasiliteit verlaat.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R7 000
per nag, vir 14 mense
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kaalplaats Plaas, Langs die R505, Ottoshoop, 2740, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAsGk46k86XinPO3FPdsaI0BOKWPaR8CsGmrcoT2hVytZxZTkNjK?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R7 000 per nag, vir 14 mense 20 5 1 5 Farm Kaalplaats Off the R505 2740 Noordwes 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -25.803851462281 26.033381223678
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem