Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Malmesbury Guesthouse

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 16 resensies vir Malmesbury Guesthouse
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Leigh P - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leigh P
Gesin met tieners

Will definitely stay there again.

Very close to the swimming gala venue. Friendly and welcoming staff. Comfortable beds and a wonderful hot shower.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Malmesbury Guesthouse se terugvoer

Dear Leigh

Thank you for the beautiful review. We are so glad you enjoyed your stay. It was lovely having you.

Kind regards,
Janine

Malmesbury Guesthouse
Lindiwe M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindiwe M
Enkelreisiger

Fantastic.

Place is breath-taking, and beautiful and the staff was very friendly. It's a must, fell in love with the bathroom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Malmesbury Guesthouse se terugvoer

Dear Lindiwe, I'm so happy you enjoyed your stay. We are looking forward seeing you again. Keep well. Kind regards. Janine

Malmesbury Guesthouse
Kirsten D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kirsten D

It was such a lovely stay, we would definitely stay there again. They were all so accommodating, we get right at home.

One of the best guesthouses we've stayed at.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Malmesbury Guesthouse se terugvoer

Dear Kirsten

Thank you for staying with us and also for your lovely review. It was great having you guys. We are looking forward to your next visit.

Keep well.
Janine

Malmesbury Guesthouse
Pieter K - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelikheid en skoon.

'n Gastehuis wat mens weer sal besoek. Dankie vir julle vriendelikheid, jul netheid en die feit dat jul mens dadelik laat welkom voel. Ons sal definitief weer van julle gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Malmesbury Guesthouse se terugvoer

Liewe Pieter

Baie dankie vir die mooi resensie. Dit was lieflik om julle te ontmoet het. Sien uit na julle volgende kuier.

Groete
Janine

Malmesbury Guesthouse
Ferial G - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ferial G
Saam met vriende

Lovely clean room and amazing and friendly staff.

Loved the room and the bathroom was amazing. Everything was so clean.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Malmesbury Guesthouse se terugvoer

Dear Ferial,

Thank you so much for your lovely review. It was really a pleasure having you. Hope to see you again soon.

Kind regards,
Janine

Malmesbury Guesthouse
Cathryn F - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cathryn F
Gesin met tieners

Amazing host, gorgeous room.

We had a fabulous stay. Janine was an amazing host, the breakfast was superb and the room was large, beautiful and very clean. The only downside was the close proximity to the overnight truck route - needed to leave the aircon on overnight to block out the traffic noise. Otherwise it was fantastic.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Malmesbury Guesthouse se terugvoer

Thank you for your review Cathryn. It was really lovely having you and the girls. Hope to see you again soon.

Kind regards,
Janine

Malmesbury Guesthouse
Maud-mari M - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maud-mari M
Saam met vriende

Gasvry, netjies, lekker, mooi!

Vriendelike lekker mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Malmesbury Guesthouse se terugvoer

Liewe Maud-mari,
Julle was lieflike gaste wat julle sommer lekker tuis gemaak het hier by ons. Ek het julle vreeslik baie geniet. Hoop ons sien binnekort weer al die klein swemmertjies.

Groete en liefde,
Janine

Malmesbury Guesthouse
Chantelle D - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle D

Wonderlik!

Die span van Malmesbury Gastehuis is vriendelik, professional en gaan daai extra mile vir hulle gaste.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Malmesbury Guesthouse se terugvoer

Hi Chantelle
Dit was fantasties om jou en jou gevolg asook jou ma hier te kon huisves. Jy was so 'n pragtige bruid. Ek wens vir jou en manlief net die beste toe.

Groete en liefde,
Janine

Malmesbury Guesthouse
Elana F - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elana F
Gesin met tieners

Baie smaakvol gemeubeleer en kamer baie ruim.

Die eienaar was baie gaaf en het ons bespreking 'n week later geskuif a.g.v. siekte op die oorspronklike datum - ek het dit as uiters professioneel ervaar. Die kamer waar ons gebly het is pragtig. Die eienaars is baie gasvry en ontbyt was heerlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Malmesbury Guesthouse se terugvoer

Goeiedag Elana

Dit was lieflik om julle te ontmoet. Ek hoop om julle binnekort weer te sien.

Groete
Janine

Malmesbury Guesthouse
David C - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David C
Gesin met klein kinders

Janine en haar span het ons 5 werklik this laat voel.

Die kinders wou weet of ons die huis kan koop en elke keer daar kan bly as ons af gaan Kaap toe. Ons het ons verblyf baie geniet by Janine en haar span. Hoogtepunte sluit in: heerlike plaasontbyt (met plaatkoekies vir die kinders), ruim kamers met en suite-badkamers en lekker storte, lugverkoelde kamers, veilige parkering en ingang na huis, vriendelikheid van die personeel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Malmesbury Guesthouse se terugvoer

Goeiedag David

Dit was wonderlik om julle te ontmoet. Ek is baie bly julle het jul verblyf geniet. Ons sien uit na julle volgende kuier.

Mooi bly.
Janine

Malmesbury Guesthouse
Liezl S - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezl S
Gesin met klein kinders

Ongelooflike positiewe ervaring!

Ons het 'n wonderlike 3 dae hier deurgebring. Alles was luuks en supernetjies. Ons het elke oggend 'n heerlike ontbyt gehad en die gasvrou en personeel se diens was puik. Sal dit beslis aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Malmesbury Guesthouse se terugvoer

Hallo Liezl

Baie dankie dat julle ons gekies het. Dit was 'n absolute plesier om jou gesin te kon huisves. Hoop om julle binnekort weer te sien.

Groete
Janine

Malmesbury Guesthouse
Elmarie - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie
Gesin met tieners

Stunning, stunning en nogmaals stunning.

'n Baie oulike en stunning gastehuis! Mooiste kamers met stunning storte. Pragtige gasvrou en haar vriendelike man het ons dadelik laat tuis voel in hulle gastehuis! Gasvrou, Janine, het vir ons gehelp om 'n pizza vir aandete te bestel. Baie moeite is gedoen met ontbyt en dit was heerlik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Malmesbury Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die lieflike woorde, ons hoop om jou gou weer te sien.

Malmesbury Guesthouse
Maggie M - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maggie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Best spot in Malmesbury to rest your weary head.

One very seldom comes across a place where the photographs reflect exactly what you can expect; this was it. The room and bathroom were both as spacious as advertised. Sparkling clean, immaculate.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Malmesbury Guesthouse se terugvoer

Hi Maggie, thanks for the kind words. We hope to see you soon :)

Malmesbury Guesthouse
Stephanie B - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful luxury.

What a relaxing luxurious experience. Janine and her wonderful team made us feel welcome from the moment we walked in. The guesthouse itself was beautiful and clean. Our room was massive and exudes comfort. The surrounding is very peaceful just the type of place to take a break from the hustle and bustle of city life. Will definitely return. P.S. the breakfast is amazing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Malmesbury Guesthouse se terugvoer

Hi Stephanie, we really do appreciate you taking the time to write these kind words. We hope to see you soon.

Malmesbury Guesthouse
Mariaan T - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariaan T
Gesin met tieners

City luxury and service with small-town warmth.

We felt as if we were in a hotel suite rather than a guesthouse room, that big the accommodation (room and bathroom) was. Quality finishes and spotless cleanness add to the appeal. Attention to every little detail; like enough electricity plugs with a variety of connectors. Nothing was to much for our hosts; thank you for the "on the house" hors d'oeuvres we enjoyed on the deck whilst the kids took a dive in the pool and being accommodating in supplying breakfast for our eldest son at 6h30. We enjoyed the secure off-street parking with separate direct entry to our unit. We'll be back (and this time we will try another local restaurant tried and tested by the owners).

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Malmesbury Guesthouse se terugvoer

Hi Mariaan, many thanks for the kind words. We really do hope to see you soon .

Malmesbury Guesthouse
Heidi V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heidi V
Besigheidsreis

Ek wens ek kon langer bly.

Pragtige plek, luukse kamers. Vriendelike diens en gasvryheid, heerlike ontbyt. Klein details wat saak maak, bed en beddegoed is amazing, luuks maar 'n gemaklike gevoel. WiFi het baie goeie sein en daar is DStv en 'n swembad met 'n heerlike deck vir ontspanning.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Malmesbury Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die lieflike woorde, ons hoop om jou gou weer te sien :)

Malmesbury Guesthouse
Vanaf
R2 120
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R2 120
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R2 120
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sarel Cilliers-straat 53, Malmesbury, Malmesbury, 7300, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAQCNIfhbyazS8USvrdFAZiKGiN5KrdGwLwcD7SZtxHT78iI7RvI?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 120 per nag, vir 2 mense 16 5 1 5 53 Sarel Cilliers Street Malmesbury 7300 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.460389 18.719373