Clocolan Akkommodasie by Maluti Mountain Huis | LekkeSlaap
+20

Maluti Mountain Huis

2 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 2 resensies vir Maluti Mountain Huis
Netheid
4.5/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5
Coenraad K - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coenraad K
Gesin met tieners

Heel aangenaam en prakties met lekker ontspanning in die swem bad na 'n lang trip.

Ons het baie maklik ingepas en lekker geslaap. Die swembad was heel gepas en almal kon net lekker ontspan na die lang dag.

Hennie S - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hennie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en vriendelik.

Ons is baie vriendelik ontvang, dit was baie skoon, die eienaar het tot na ons poedel gekyk terwyl ons gaan eet het die aand.

Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: President Steyn-straat 47, Clocolan , 9735, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAttAMkNRai3m08LRzvySG8j75gZcSfpjpgCE7qKR8l39l8MuhxX?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R650  per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 3 President Steyn Street Clocolan 9735 Vrystaat 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -28.908197375622 27.570521098217
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za