Dargle Akkommodasie by Mamagalleri | LekkeSlaap
+7
+7

Mamagalleri

3 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 3 resensies vir Mamagalleri
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5
Kelly W - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kelly W
Saam met eggenoot / lewensmaat

So rustig met absoluut asemrowende uitsigte oor dié pragtige deel van Dargle.

Was 'n wonderlike wegbreek, ons albei het dit baie geniet.

Dié resensie is vertaal, kliek hier om die oorspronklike weergawe te sien.

So peaceful with absolutely stunning views of this beautiful part of Dargle.

Was a great getaway and one that was thoroughly enjoyed by both of us.

Jy lees die oorspronklike resensie, kliek hier om die vertaalde weergawe te sien.

Ingrid D - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ingrid D
Enkelreisiger

In die paradys beland.

Ek het gekom om te rou oor 'n beminde en het die spasie in 'n wonderlike omgewing gevind om dit te doen. Mamagalleri is naby die Midlands Meander, Howick, maar ook binne in die natuur en meer as genoeg geleenthede om te gaan stap. Ek laat die gashere as vriende terug.

Michelle D - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle D
Saam met eggenoot / lewensmaat

`n Huis weg van die huis!

Jonette en Chris is baie vriendelike, gawe en mooi mense, wat jou regtig tuis laat voel. Hulle gaan uit hulle pad om jou verblyf so gemaklik en lekker as moontlik te maak. Ook goeie advies gekry waar om bergfiets te gaan ry! Het die plek maklik gekry en die omgewing is sprokiesmooi! Sal definitief teruggaan, maar langer bly om alles in te neem! Weereens baie dankie vir alles!

Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
VEILIGE BETALING VIA
LEKKESLAAP.CO.ZA
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Midhurstplaas, D707, Dargle, 3265, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJqKhhHP6Yrba5FkDD3tvKcWRliroLPACW7fj8zODWfe3ckP72w?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (vir 2 persone) 3 5 1 5 Midhurst Farm D707 3265 KwaZulu-Natal 086 999 0018 15:00-19:00 10:00 -29.477836551068 30.065893482473
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za