Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mams Overnight

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Schweizer-weg 1, Vryburg, 8600, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R600 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Mams Overnight is 'n gastehuis wat op 'n plaas in privaat besit geleë is. Dit is net 4,5 km van Vryburg in Noordwes af en is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike oornagverblyf weg van die stad se gedruis.

Verblyf by Mams word gebied in 9 uniek en smaakvol versierde slaapkamers. Elke kamer beskik oor of 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort en/of bad, wasbak en toilet. Elke kamer het ook lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale, gratis WiFi, 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en al die ander noodsaaklikhede.

Die gastehuis het braaigeriewe wat gaste welkom is om te gebruik. Veilige parkeerplek word agter 'n afstandbeheerde hek voorsien.

Daar is 'n restaurant op dieselfde perseel maar dit word nie deur ons bestuur nie. Jy kan Mams Megastop privaat kontak.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 60 resensies vir Mams Overnight
Netheid
4.3/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.2/5

Ligging

  • Schweizer-weg 1, Vryburg, 8600, Noordwes
  • Gaste dink Mams Overnight het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Vryburg Noordwes
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Schweizer-weg 1, Vryburg, 8600, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQxMjZhYTM0LTZlN2EtNGQ4MS1iNzJiLWJiNTk1YjliN2IzMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 60 5 1 5 1 Schweizer Road Vryburg 8600 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.971722656817 24.768146395493