LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Manaba Breeze 9 | LekkeSlaap
+35

Manaba Breeze 9

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 51 resensies vir Manaba Breeze 9
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Arnold C - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arnold C
Gesin met tieners

Baie lekker.

Die woonstel is baie netjies. Voorsien van al die nodige toebehore en is almal in werkende toestand. As daar 'n probleem is word dit vinnig opgelos, bv. TV wou nie werk nie en daar is onmiddellik kom kyk wat fout is en is volgende dag vervang met nuwe TV ─ uitsonderlike diens. Mense moet kennis neem daar is geen hysbak nie en jy moet 2 vloere klim, vir as jy bene probleme het.

Nicolene O - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolene O
Saam met vriende

Ongelooflike lekker vakansie met pragtige see-uitsig!

Pragtige selfsorg-akkommodasie met die mooiste see-uitsig.

Theo D - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theo D
Gesin met tieners

Ongelooflike lekker tydjie gehad.

Woonstel is baie keurig en netjies. Ligging is ook sentraal. Die kinders het dit baie geniet.

Gideon D - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gideon D
Gesin met tieners

'n Pragtige veilige eenheid met 'n wonderlike groot patio en al die toebehore wat mens nodig het vir 'n week se oorbly.

'n Pragtige veilige eenheid met 'n wonderlike groot patio en al die toebehore wat mens nodig het vir 'n week se oorbly. Kamers en badkamers is ruim en kaste het oorgenoeg pakplek. Toebehore is van goeie kwalitiet en alles het gewerk. Die ligging is goed, loopafstand vanaf Lucien/Margate strand en rotspoele.

Joline V - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joline V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, netjies en vrek lekker.

Baie lekker plek, skoon en netjies.

Riana V - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana V
Saam met vriende

Gerieflik, netjies en rustig.

Heerlik gekuier! Pragtige woonstel met alles wat jy nodig het om te kuier. Ons het met motorfietse na Bike Week gekom en het ons gate uit geniet, want alles was daar wat ons nodig gehad het!

Marisa B - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marisa B
Saam met vriende

Baie lekker met fantastiese see-uitsig.

Baie lekker gebly in die eenheid. Lekker sentraal geleë.

Jaime K - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaime K

Service was appalling.

When we arrived at the unit we found that there was no water. I called Letitia and asked her what was going on. She then advised me that there is a dustbin of water on the patio for us to use, as she explained she didn't know that the water outage was happening, but she must have known it was a problem if the dustbin of water was already outside on the patio. We then heard from many people that the water has been a problem in that area for quite some time. Not one person called to either check in nor to get the dustbin refilled. How exactly can 5 grown adults live off one dustbin of water? No communication whats so ever, being with regards to dustbin refill or when we could expect the water to come back on. I then called the agency and they were very helpful with getting bottles of water to the unit and refilling the dustbin for us to flush the toilets and wash the dishes.

Manaba Breeze 9's terugvoer

Hi Jaime,

I really do apologize for this. The water backup on the patio had been there for 2 years already, and we did not imply that we knew about the water problem. We only became aware of the problem when we were told. There has been water problems all over the place, which is out of our control. We blame Ugu for the water problems on the South Coast, and realize that they will lose a lot of tourists and money because of this. However, they are busy with back up water systems in the complex, and if you would like to make use of our unit again, we would gladly offer you 2 nights free.

Again our sincere apologies
Letitia

Manaba Breeze 9
Bianca V - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca V
Gesin met klein kinders

Beslis die beste plek met die mooiste uitsig.

Plekkie onder die son vir almal om te geniet.

Gideon D - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gideon D
Gesin met tieners

Die vakansiewoonstel het baie bygedra tot ons heerlike wegbreek!

Die woonstel is ideaal, goed geleë, baie spasie (ons het veral die groot veranda geniet), goed toegerus met alles wat jy nodig mag hê (selfs 'n wasmasjien) en baie goeie sekuriteit. Die kleiner details maak altyd die groot verskil: Uitstekende diens wanneer mens vrae en versoeke het, kwaliteit meubels, matrasse, beddegoed, badkamers, kombuisgeriewe en toerusting. Ek kan werklik net aan positiewe dinge dink, niks negatief nie. Hoogs aan te beveel!

Ester M - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ester M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent.

Beautiful, clean, love the view. Will come back.

Len M - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Len M

Excellent, love the place and will always go back, see you soon.

I have been to Manaba Breeze many times before and its always been a pleasure visiting, and hope to be visiting for many years to come, unfortunately the police had to be called out on two different nights as the neighbours in the town house complex by the entrance to Manaba Breeze had no respect for themselves or the people around them, they were out of control to say the least and besides the nonstop noise they broke bottles in the street in front of their complex and had a big party outside in their cars, this is shameful as we had a 85 year old granny with us and the language used by the people was shocking and not something that we are use to. This is not by any means the fault of the owners nor representatives of Manaba Breeze, let's hope that these people move out or learn some respect and common courtesy.

Cindy S - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy S
Gesin met klein kinders

An amazing stay.

The fact that the place as everything in that you need was amazing. A lot of places you need to either take/buy additional goods for your day to day needs. I will stay there again and again if I can.

Danie S - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie S
Gesin met klein kinders

Baie netjies en wonderlike uitsig.

Sal enige tyd weer teruggaan Manaba Breeze 9 toe. Pragtige plek.

Kirsty M - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kirsty M
Saam met eggenoot / lewensmaat

The apartment was way more than we expected.

My husband and I spent 10 amazing days at Manaba Breezes 9. The apartment was way more than we expected. The decor, layout, views and location were absolutely perfect. We had such an amazing time. Lots of space for a family of 6 at least. Would love to have had a dishwasher though, but will definitely visit again soon.

Karen A - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen A
Gesin met klein kinders

Fantasties!

Die eenheid se ligging is perfek! Die mooiste see-uitsig! Die eenheid is ruim, gemaklik, skoon en netjies en ons sal beslis weer Manaba Breeze 9 besoek.

Annalien O - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annalien O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wat 'n pragtige plek!

Manaba Breeze no 9 is 'n pragtige plekkie, skoon en netjies. Ons het dit baie geniet om daar te bly. Die uitsig vanaf die balkon is fantasties. Sal die plekkie vir enige iemand aanbeveel en vir seker weer soontoe gaan.

Ria G - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria G

Vyf sterre vir 'n huislike, gerieflike, moderne juweel.

Die eenheid is gerieflik, modern en baie veilig. Die motorhuis is 'n pluspunt. Die prys per nag is baie beter as baie ander woonstelle met minder geriewe. Daar was min sonskyndae maar die woonstel is so gerieflik en huislik dat dit glad nie saak gemaak het nie. See-uitsig is asemrowend. Die agentskap waar ons die sleutels moes afhaal se diens is uitstekend en die personeel baie vriendelik. Baie dankie vir 'n heerlike vakansie. Dankie LekkeSlaap weereens vir jul goeie flinke diens.

Manaba Breeze 9's terugvoer

Baie dankie Ria, dit beteken baie vir ons.

Groete,
Letitia

Manaba Breeze 9
Brenda B - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brenda B
Saam met vriende

Lovely clean and good service.

I booked to share my 50th birthday weekend with friends and it was an enjoyable stay. Extra special being able to watch the whales from our patio. My friends were also very impressed with the accommodation and asked for the contact for future bookings. I'd also like to add that although I wasn't told about a damage deposit until the last minute I was very impressed that it was refunded within 3 days after our visit. Overall I would definitely recommend Manaba Breeze and will book again soon.

Manaba Breeze 9's terugvoer

Hi Brenda,

Thanks for the review. I would just like to mention that all the extras are all stipulated in the rules when you book originally, although it does not get paid to Travelground. I am sorry if you missed it somehow.

Thanks,
Letitia

Manaba Breeze 9
Menandie D - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Menandie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties

Ons het 'n wonderlike tyd gehad. Die see uitsig is pragtig. Sal gerus eenheid aanbeveel.

Loshnee G - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Loshnee G
Gesin met klein kinders

Perfect holiday accommodation.

My husband and family loved everything about this place, besides being clean and tidy the staff at Maddie's cleaners and Christine gave us a warm welcome. It felt like being at home. The view was breathtaking, just our luck with the bad weather but that did not stop my husband and cousin from fishing. A well recommended place for a family getaway. The complex was secured, Spar conveniently across the road that is opened till late, beach down the road. We will definitely be going back. Thank you TravelGround and the staff for making our getaway memorable.

Manaba Breeze 9's terugvoer

Thank you so much, it is really appreciated that people can still see the nice in a lot of things. I am sorry about the weather, but we do need that as well.
Regards,
Letitia

Manaba Breeze 9
Gareth S - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gareth S
Gesin met tieners

Fantastic.

Besides the fact that the unit was so beautiful, the communication/help we got from the owner of the unit was absolutely fantastic. We'll definitely be going back.

Zelna K - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelna K
Gesin met tieners

Ruim, netjiese, lieflike woonstel met 'n ongelooflike see-uitsig!

Ons het baie lekker gebly - netjiese, ruim woonstel met ongelooflike see-uitsig.

Manaba Breeze 9's terugvoer

Baie dankie, ons hoop ons sien julle weer.

Manaba Breeze 9
Michelle B - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle B
Gesin met tieners

Ons het baie lekker gebly. Dankie!

Die verblyf was uit die boonste rakke.

Manaba Breeze 9's terugvoer

Baie dankie julle. Hoop ons sien julle weer.

Manaba Breeze 9
Tessa P - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tessa P
Saam met vriende

Heerlike vakansie in 'n wonderlike woonstel!

Hierdie was 'n heerlike woonstel met baie spasie, goeie veiligheid en 'n wonderlike uitsig oor die see! Die woonstel was netjies en hoewel mens effens opdraande terugstap van die strand af, maak die asemrowende uitsig en die heerlike ruim kamers en goeie toegeruste kombuis dit absoluut die moeite werd. Die sekuriteit was ook van so aard dat ons altyd veilig gevoel het. Ons het regtig lekker hier gebly en sal beslis weer hier bespreek vir nog 'n onvergeetlike vakansie.

Elize S - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elize S

Die see-uitsig was fantasties, maar dis net ver om te loop na die strand.

Baie mooi woonstel vir 'n vakansie. Sal net help as die plek wat mens vir vakansie bespreek het, dalk vir die vakansieganger voor die tyd kan waarsku indien daar enige probleme gaan wees. Ons het 5 Maart by Manaba Breeze aangekom en daar was geen water tot en met 8 Maart nie. Die een persoon sê dis 'n pyp wat gebars het en 'n ander persoon se dit was "water shedding". Ons moes Toti toe ry, ekstra petrol elke dag vir 100 km van Manaba af, elke dag, sodat ons kon bad en water koop vir drink- en kook-doeleindes.

Martelise L - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martelise L
Gesin met tieners

Verruklik!

Fantastiese ligging met pragtige see-uitsig. Jy hoor heeltyd die branders. Woonstel is baie netjies en modern en baie veilig.

Johan P - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan P
Gesin met klein kinders

Baie lekker, uitsig asemrowend en goed ingerig.

Dit was wonderlik. Baie geniet, kindervriendelik en die uitsig is regtig mooi.

Thea P - Mei 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Thea P

Lekker gebly!

Die eenheid is baie goed toegerus (wasmasjien/tuimeldroër, volle DStv, ens). Goeie see-uitsig, maar ver om te loop tot by die strand.

Martie T - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martie T
Gesin met klein kinders

Pragtige plek, baie netjies.

Hier en daar bietjie instandhouding nodig, maar dis 'n heerlike plek. Goeie ligging, pragtige uitsig, heerlike ontspannende atmosfeer. Huisie baie goed ingerig. Julle sal ons weer sien!

Michelle M - Mrt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangename woonstel!

Plek was skoon en toepaslik versier met 'n pragtige uitsig.

Jessica V - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jessica V
Gesin met klein kinders

Absolutely amazing, stunning home, gorgeous view

It was an awesome trip, a home away from home. Will be visiting again.

Luna E - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luna E
Saam met vriende

Die woonstel is pragtig, goed toegerus met alles wat jy moontlik nodig kan hê.

Pragtige see-uitsig op 'n lieflike groot stoep. Baie skoon en netjies met vol DStv en twee platskerm-TV's en DVD-speler. Die enigste probleem, die gasbottel was leeg en ons het om halfses dit rapporteer maar dit is eers die volgende dag vervang. Op die foto lyk die see effens nader. Dis 'n stywe opdraand per voet tot by die woonstel, maar vir die fikses is dit geen probleem. Ek sal dit baie maklik weer besoek, was uiters aangenaam en ek beveel dit graag aan.

Deon V - Des 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon V
Gesin met tieners

Uitstekend!

Fantasties - ek kom weer. Baie dankie!

Celeste H - Des 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Celeste H
Gesin met klein kinders

Simply stunning.

It was such a pleasure staying there, really a wonderful place and the view is spectacular.

Francois B - Okt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois B
Gesin met tieners

Daar was regtig niks om oor te kla nie.

Die plekkie is skoon en netjies.

Benjy D - Aug 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Benjy D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great value for money

Well kept accommodation not too far from central town but far enough from hustle and bustle. An all round great place.

Karel B - Aug 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karel B
Saam met vriende

Beste waarde vir geld met die beste uitsig!

Baie lekker plek, baie bekostigbaar. Skoon, ruim en baie gesellig!

Wilna L - Feb 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilna L
Besigheidsreis

Baie goeie en veilige akkommodasie en uitstekende kommunikasie met personeel

Goeie en rustige omgewing. woonplek skoon en netjies. baie veilig.

Albert W - Jan 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Albert W

Goed!

Sien die sterre hieronder.

Zelda W - Jan 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Zelda W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige eenheid met wonderlike see-uitsig!

Die eenheid was skoon en netjies. 'n Paar voorstelle : Ek dink die plafon waaiers was van gèèn waarde dit het niks aan die ongelooflike hitte binne in d eenheid gedoen nie. Die braai was nie baie skoon en die gas was bitter min - soveel so dat ons nie elke aand wou braai sou dit opraak. Teen die koste van die eenheid per dag sou ek ook graag bo-lakens op die beddens wou he asook komplimentere sepie / sjampoo / lyfroom in die badkamers en n badmatjie. Die vloer is sopnat nadat mens afgedroog het. Die lys van goedere in die eenheid is ook SO nie meer op datum -veral in die kombuis. Kort aandag. Behalwe dit het ons heerlik gebly.

Nico D - Jan 2014
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico D
Saam met vriende

Die perfekte plek om te rus en 'n vakansie ten volle te geniet.

'n Baie mooi uitsig, goed geleë naby strande.

Jacqueline L - Jan 2014
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqueline L
Gesin met klein kinders

Baie lekker vakansie gehou met 'n stunning uitsig!

Baie mooi uitsig! Baie netjiese, groot huis. Ons het bietjie gesukkel sonder 'n mop en werkende broodrosster. Die kompleks het 'n lieflike swembad. Die gasbraaigeriewe kon beslis skoner gewees het. Die eenheid het 'n lieflike balkon. Manaba Breeze 9 is nie regtig loopafstand na die hoofstrand nie. Ons het baie lekker gebly sal die plek beslis aanbeveel.

Linda V - Des 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker, dit was die moeite werd!

Die see-uitsig was pragtig gewees. Die plek was baie netjies binne. Dit was lekker om na die see se golwe te luister in die aande. Dit het my lekker aan die slaap gemaak. Sjoe, en daai briesie wat so deur die huis gewaai het was tog te lekker.

Nastassja P - Okt 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nastassja P
Gesin met klein kinders

Asemrowend! Lekker gebly en baie veilig gevoel.

Dit was 'n ongelooflike lekker plekkie, en ons het so lekker gebly. Die plek was mooi skoon en baie veilig ... Ons sal definitief weer daar bly.

Phillip N - Okt 2013
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phillip N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful!

Amazing view! Modern and well kept apartment, great value for money. Thank you, will recommend to anyone.

Hennie S - Aug 2013
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Hennie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Heerlike wegbreek met baie rus.

'n Baie ruim balkon met pragtige see-uitsig.

Noeleen L - Jul 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Noeleen L
Gesin met tieners

Die eenheid was baie ruim, skoon en baie netjies.

Dit was inderdaad 'n mooi en skoon eenheid. Dankie aan Alfonso en Petro vir julle uitstekende diens en vriendelikheid. Ons sal definitief Manaba Breeze vir enige iemand aanbeveel. Ons het 'n fantastiese vakansie gehad. Baie Dankie!

Dalene D - Mei 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dalene D

Heerlik gebly

Skoon, ruim en rustige plek met asemrowende uitsig.

Aubrey M - Jan 2013
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Aubrey M
Gesin met klein kinders

Enjoyed our visit to Manaba

Very nice flat with a great view.

Pierre H - Nov 2012
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre H
Saam met eggenoot / lewensmaat

We thoroughly enjoyed our stay and will most definitely return in 2013!

We enjoyed every moment of this lovely place. Brilliant accommodation combined with an awesome view made for a memorable holiday. Thank you Manaba Breeze!!!

Vanaf R800
per nag (plek vir 6)
Vanaf R800
per nag (plek vir 6)
Vanaf R800
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Queenstraat, Manaba, 4265, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFkYzg1Zjk0LTRkMDctNDQyNy04OTEzLTM1MTYxNjM3YTc4ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (plek vir 6) 51 5 1 5 Queen Street Manaba 4265 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-18:00 09:00 -30.852767460112 30.381284952164
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!