Manaba Breeze 9

Voeg by Gunstelinge

 

Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die tabel hierbo, hef die blyplek ook 'n eenmalige R700-skoonmaakfooi per bespreking.
Belasting en Ekstras
'n Addisionele, terugbetaalbare breekskadedeposito van R650.00 moet betaal word voor die inklokdatum.
Let asseblief daarop dat die persoon wat inklok moet die persoon wees wat die bespreking gemaak het. Anders sal die bespreking gekanselleer word. Dankie dat jy verstaan.
Kansellasiebeleid: Pasgemaak
'n Administrasiefooi van R350 sal gehef word vir alle kansellasies. Terugbetalings sal slegs gemaak word indien die woonstel vir daardie datums weer bespreek kan word.
Die balans van die volle gekwoteerde bedrag is 2 weke voor die inklokdatum betaalbaar.
Indien die bespreking 2 weke voor die inklokdatum gemaak word, moet die volle gekwoteerde bedrag betaal word om die bespreking te bevestig.
Die aantal mense mag nie die aantal beddens in die eenheid oorskry nie.

Gaste wat na Manaba Breeze 9 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R800 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za