Manaba Breeze B

Voeg by Gunstelinge

 

Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die tabel hierbo, hef die blyplek ook 'n eenmalige R700-administrasiefooi per bespreking.
Die volgende word by die tariewe ingesluit:
Manaba Breeze B
Selfsorg

Spesiale Aanbod!*

*Bly 5 nagte en betaal slegs vir 4 vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vanaf 10 Jun 2019 tot 22 Sep 2019.

Belasting en Ekstras
Die breekskadedeposito is R1200 en dit is betaalbaar saam met jou laaste betaling vir die bespreking. Dit is betaalbaar aan Holidays 4 U, wat die gas per e-pos sal kontak om die bespreking te finaliseer.

Let asb. op dat die Holidays 4 U-kantore die 25ste en 26ste Desember en die 1ste Januarie gesluit is, en dus nie gaste wat arriveer of vertrek kan akkommodeer nie.

Die breekskadedeposito is terugbetaalbaar, mits die inspeksie wys dat alles in orde is na die gaste se vertrek.
Alle terugbetalings gedurende die lae- en hoë seisoen sal sowat 2 weke, 14 dae, na die uitklokdatum plaasvind.
Alle spitsseisoenterugbetalings sal 1 maand na vertrek terugbetaal word.

Betaalbepalings:
Die betalings moet as volg geskied:
As jou inklokdatum binne minder as 'n maand is, moet die betaling onmiddellik gemaak word.
As jou inklokdatum in meer as 'n maand is, moet die saldo 1 maand voor aankoms betaal word.

Betaalmetodes wat vir balansbetalings aanvaar word:
Ongelukkig word geen tjeks en/of tjekdeposito's aanvaar nie.
Slegs EFT-betalings word aanvaar.
Kontantbetalings en/of deposito's word aanvaar, maar 'n kontantdepositofooi van R100 per deposito word gehef en sal van jou breekskadedeposito afgetrek word voor dit terugbetaal word.
Kansellasiebeleid: Pasgemaak
Meer as 3 maande voor die inkloktyd 75% van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50% van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25% van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0% van die deposito word terugbetaal

Gaste wat na Manaba Breeze B gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R798 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za