Manatoka Coastal Condo

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Manatoka Coastal Condo is ’n selfsorgwoonstel in Melkbosstrand, ’n kusdorp sowat 35 km noord van Kaapstad wat bekend is vir sy wit strande, seekosrestaurante, voetslaanpaiaie, sandduine en pragtige berguitsig.

Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en het 2 slaapkamers, 1 badkamer en ’n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer en tweede slaapkamer het dubbelbeddens. Die badkamer het ’n bad, stort, toilet en wasbak. 'n Bababedjie is op versoek beskikbaar.

Die kombuis is toegerus vir selfsorg met ’n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, wasmasjien, eetgerei en breekware. Daar is 'n toonbank met 4 stoele. Die sitarea het ’n gemaklike sitkamerstel en platskerm-TV. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die woonstel is in 'n privaat kompleks en is 2 km vanaf die strand. Daar is ook 'n balkon en aangewese parkeerplek.

Slaapplek

'n Bespreking by Manatoka Coastal Condo sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Baarshengel
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Restaurant op Perseel
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Waaier

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Manatoka Coastal Condo gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R931 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false