Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mandela View Accommodation

Selfsorg
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dr Nelson Mandela-rylaan 19A, OUD - Botha Straat, Standerton, 2430, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R550 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Mandela View Accommodation is in Standerton geleë. Dit bied selfsorg-akkommodasie vir kontrakteurs en sakereisigers wat langtermyn- of korttermynverblyf soek. Vakansiegangers is ook welkom.

Daar is verskeie verblyf-opsies om in alle behoeftes te voorsien. Die eenhede is privaat en skoon en bied goeie waarde vir geld. 'n Skoonmaakdiens word 5 dae van die week voorsien.

Die perseel is in 'n veilige omgewing geleë. Daar is afstandbeheertoegang en veilige parkeerplek. 'n Wasgoeddiens is beskikbaar op versoek teen ekstra koste.

Standerton is naby Tutuka Kragstasie, New Denmark Steenkoolmyn (Anglo), GS College, Astral Group (Goldi), Noble Resources, die Departement van Waterwese en Grootdraaidam.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gimnasium

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Baarshengel

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.2 uit 5van 1 resensie vir Mandela View Accommodation
Netheid
2.0/5
Diens
3.0/5
Ligging
3.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
3.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.2/5

Mina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Jaar gelys 9

Ligging

  • Dr Nelson Mandela-rylaan 19A, OUD - Botha Straat, Standerton, 2430, Mpumalanga
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Standerton Mpumalanga
Vanaf
Vanaf R550
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R550
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dr Nelson Mandela-rylaan 19A, OUD - Botha Straat, Standerton, 2430, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDAyMjRmNTY4LWZkOWYtNDM4Mi1iZDU0LWExYmQwNTc1YTI4ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag, vir 2 mense 1 5 1 4 19A Dr Nelson Mandela Drive OLD - Botha Street 2430 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.97115380074 29.261224830268
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem