Manderley Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Manderley Lodge is in die rustige lowerryke Pinelands geleë met maklike toegang tot groot hoofweë en is die ideale plek vir paartjies of enkelreisigers.

Dié lodge het 4 eenhede waarvan vele hul eie privaat ingang en patio het. Die kamers het óf 2 enkelbeddens óf 'n koningingrootte-bed en en suite-badkamers. Elke kamer het 'n TV, kluis, yskas, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Elektriese komberse is ook beskikbaar in die winter.

Gaste kan ontspan in 2 sitkamers wat TV's met DStv het of die klein biblioteek. WiFi is beskikbaar en addisionele bandwydte is beskikbaar teen 'n addisionele koste. Middagetes en aandetes kan op versoek bedien word. Manderley Lodge is ongelukkig nie troeteldiervriendelik nie. Veilige parkeerplek word vir motors voorsien.

Manderley Lodge is binne stapafstand vanaf die Pinelands winkelsentrum. 3 km vanaf King David Mowbray Gholfbaan en 13 km vanaf die V&A Waterfront.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Tennis

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Kantoorgeriewe

Maaltye Aangebied

  •  Kamerbediening
  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Manderley Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 100 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false