Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mandoryn Nege

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R300 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Gebruik van die jetty: R120 per naweek.
Let asb. dat die eiendom WiFi het.
Terugbetaalbare breekskadedeposito is met aankoms betaalbaar.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Rook binne die huis is verbode aangesien daar aangewese rookareas is.
Ekstra gaste waarvoor nie bespreek is nie, sal 'n boetefooi per persoon per, nag tot gevolg hê.
'n Addisionele skoonmaakfooi sal gehef word vir verblyf vir meer as 10 dae.
Maak asb. seker dat al die vensters en deure gesluit is wanneer jul uitgaan. Gaste sal aanspreeklik gehou word vir enige skade sou hul versuim om dit te doen.
Respekteer asb. die meubels en eiendom. Gaste mag nie die meubels rondskuif nie, behalwe die stoepmeubels.
Moet asb. nie die beddens wat gebruik is opmaak nie, sodat ons die linne kan identifiseer wat gewas moet word. Plaas alle gebruikte handdoeke in die bad.
Daar is 'n besoekersboek vir gaste om resensies, klagtes en voorstelle te gee.
Die eiendom front na die water. Maak asb. seker dat kinders te alle tye onder volwasse toesig is en dat hulle swem-/drywende hulpmiddels dra.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R2 900
per nag, vir 8 mense
Vanaf
Vanaf R2 900
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R2 900
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Port Owen-rylaan 34B, Port Owen, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDhhZWI3NzY3LTk3NmItNDE1Ny05Njc0LTY2YTc3OGZjNTFkYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 900 per nag, vir 8 mense 46 5 1 5 34B Port Owen Drive Port Owen 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.785701950989 18.153752801703
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem