Vaalwater Akkommodasie by Mangwa African Safari | LekkeSlaap
+80

Mangwa African Safari

Wildsplaas
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vrymansrust-weg, Vanaf die R33, Vaalwater, 0530, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R5 000 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Mangwa African Safari bied verblyf waar alles ingesluit is en dit is in Kamonande Natuurreservaat geleë. Dit is 8 km van Vaalwater in Limpopo af en dié lodge is ideaal vir diepsinnige gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek van die stadslewe.

Akkommodasie by Mangwa African Safari beskik oor 5 smaakvol versierde suites. Dié suites is ingerig met koningingrootte- of koninggrootte-beddens en en suite-badkamers met baddens en storte. Daar is geriewe soos lugversorging, haardroërs, gevulde yskassies en tee- en koffiemaakgeriewe in die kamers.

Ontbyt en ander heerlike Suid-Afrikaanse disse is by die tarief ingesluit, sowel as 1 wildrit per dag. Maaltye kan ook met Suid-Afrikaanse wyn gekombineer word en ander dieëtvoorkeure kan gereël word. Die lodge het 'n tennisbaan, gelisensieerde kroeg, swembad en bergfietse om te huur op die perseel.

Spa-behandelings, privaat etes, ekstra wildritte, pendeldienste, wasgoeddiens en ander spesiale dienste is teen 'n ekstra koste beskikbaar. Mangwa African Safari is naby verskeie natuur- en wildreservate geleë.

Die lodge is ook 2,5 ure van O.R. Tambo Internasionale Lughawe in Johannesburg af geleë.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte Ingesluit
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Alle Etes Ingesluit
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Dataprojektor
  • Witborde
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Vrymansrust-weg, Vanaf die R33, Vaalwater, 0530, Limpopo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R5 000
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R5 000
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vrymansrust-weg, Vanaf die R33, Vaalwater, 0530, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGE2ZDRhNjI5LTZmYzAtNDE5Ny1hYTllLTlhNjA2Zjc0NDVkYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R5 000  per nag (vir 2 persone) Vrymansrust Road Off the R33 0530 Limpopo 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -24.342667 28.155889
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za