Modimolle Akkommodasie by Mangwe | LekkeSlaap
+11

Mangwe

1 resensie
Gastehuis
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R101, Verloren Leefstyllandgoed 144, Modimolle, 0510, Limpopo
  • Geen kinders onder 5
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Mangwe bied gerieflike gastehuisverblyf met 'n bosgevoel in die Verloren Leefstyllandgoed in die Waterberg. Die landgoed is net 'n uur se ry vanaf Pretoria en 'n uur en 'n half vanaf Johannesburg. Dit is die ideale wegbreek waar gaste kan ontspan en in die natuur kan fietsry stap.

Verblyf word in die Dubbelkamer of die 2 Driekwartbeddens-kamer gebied. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak, asook tee- en koffiemaakgeriewe, 'n mikrogolf, yskassie en 'n opwas-wasbak. Die kamer se skuifdeure lei na 'n stoep met sitplek.

Gaste het toegang tot 'n privaat braai , vuurput en 'n plaasstyl reservoir-swembad. Etes kan met versoek voorsien word.

Die eienaars van die perseel bly in die hoofhuis en is beskikbaar om gaste met enige versoek by te staan. Plaaslike wildritte en staptoere deur die bos kan met versoek gereël word.

Die landgoed is die tuiste van 'n verskeidenheid wildspesies, insluitend swartwitpense, kameelperde, koedoes, rooihartbeeste, njalas, blouwildebeeste, asook voëlspesies.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Mangwe
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Langs die R101, Verloren Leefstyllandgoed 144, Modimolle, 0510, Limpopo
  • Gaste dink Mangwe het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R101, Verloren Leefstyllandgoed 144, Modimolle, 0510, Limpopo
  • Geen kinders onder 5
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAkW3Z9xJXmPFbQBmNZ32dQPVnw5gj6xzhLTlB4fVyIhyVE58d3p?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 Off the R101 144 Verloren Lifestyle Estate 0510 Limpopo 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -24.786821656403 28.378773760748
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za