LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Mangwe | LekkeSlaap
+11

Mangwe

1 resensie
Gastehuis
Dubbelkamer
Vanaf R850
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • 1 x Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kamer het 'n koningingrootte-hemelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kamer het tee- en koffiemaakgeriewe, 'n mikrogolf, yskassie en 'n opwas-wasbak. Die kamer se skuifdeure lei na 'n stoep met sitplek wat met die 2 driekwartbeddens-kamer gedeel word.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Internet koppeling
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Slegs verblyf

Belasting en Ekstras

Etes, plaaslike wildritte en staptoere deur die bos kan met versoek gereël word.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
2 Driekwartbeddens-kamer
Vanaf R1 400
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • 2 x Enkelbed / Driekwartbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kamer het 2 driekwartbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kamer het tee- en koffiemaakgeriewe, 'n mikrogolf, yskassie en 'n opwas-wasbak. Die kamer se skuifdeure lei na 'n stoep met sitplek wat met die dubbelkamer gedeel word.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Internet koppeling
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Minikroeg
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Slegs verblyf

Belasting en Ekstras

Etes, plaaslike wildritte en staptoere deur die bos kan met versoek gereël word.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R101, Verloren Leefstyllandgoed 144, Modimolle, 0510, Limpopo
  • Geen kinders onder 5
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAkW3Z9xJXmPFbQBmNZ32dQPVnw5gj6xzhLTlB4fVyIhyVE58d3p?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R850  per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 Off the R101 144 Verloren Lifestyle Estate 0510 Limpopo 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -24.786821656403 28.378773760748
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!