LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Mangwe | LekkeSlaap
+11

Mangwe

1 resensie
Gastehuis

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Mangwe
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Jolanda H - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolanda H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese waarde vir geld.

Een van die beste plekke nog. John en Sheryll is dierbare mense. Ek en my man het baie lekker gekuier en gerus. Alles in plek. Baie netjies en uiters skoon plekkie. Kan vir almal aanbeveel wat op soek is na 'n rustige, skoon natuurlike omgewing.

Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R101, Verloren Leefstyllandgoed 144, Modimolle, 0510, Limpopo
  • Geen kinders onder 5
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAkW3Z9xJXmPFbQBmNZ32dQPVnw5gj6xzhLTlB4fVyIhyVE58d3p?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R850  per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 Off the R101 144 Verloren Lifestyle Estate 0510 Limpopo 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -24.786821656403 28.378773760748
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!