Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Manhattan 1008

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Esplanade-weg, Manhattan 1008, Century City, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 400 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Manhattan 1008 is 'n stylvolle selfsorgwoonstel vir sakereisigers en vakansiegangers. Die woonstel is in die veilige Manhattan-kompleks in Century City en bied vinnige en maklike toegang tot die Canal Walk-winkelsentrum. Dis net 13 km vanaf Kaapstad en daar is talle MyCiTi-bushaltes in die omgewing.

Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die eerste badkamer het 'n stort en die tweede badkamer het 'n bad.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n wasmasjien en 'n skottelgoedwasser. Die eetarea het 'n toonbank met stoele en die sitkamer het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi word voorsien.

Die Manhattan-gebou spog met 'n ontspanningsarea en braaigeriewe op die dak.

Slaapplek

’n Bespreking by Manhattan 1008 sluit in:

Dubbelbed Kindermatras vir 1
Slaapkamer 1
Plek vir 3 persone
1 xDubbelbed
1 xKindermatras vir 1
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 8 resensies vir Manhattan 1008
Netheid
4.5/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Esplanade-weg, Manhattan 1008, Century City, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Manhattan 1008 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 400
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R2 400
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Esplanade-weg, Manhattan 1008, Century City, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA10621d02b70d717a37acc64672255ec0063d4274f288466a62563e2846301aa34139e02187e5a44b0f9b967a05a674b8e607?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag (plek vir 4) 8 5 1 5 Esplanade Road Manhattan 1008 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.890768737529 18.510777541699