Manhattan Suites & Conferencing

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Manhattan Suites & Conferencing is aan die oewer van die kanaal in Century City, Kaapstad, geleë. Ons bied luukse hotel-styl akkommodasie 'n kort rit van Kaapstad Internasionale Lughawe en die Middestad af. Die hotel is oorkant Canal Walk Winkelsentrum en bied oorgenoeg inkopie-pret en doendinge.

Elk van ons 28 elegante suites bied kontemporêre dekor, luukse materiale en aandag aan detail vir 'n warm en verwelkomende gevoel. Al ons tariewe sluit 'n ontbyt in.

Ander dienste wat ons bied om ons gaste se gerief en gemak te verseker is WiFi met 10 MB data gratis per skootrekenaar per dag, 'n wasgoeddiens, skoonmaakdienste, veilige kelderparkeerplek met toegangsbeheer 24 uur per dag, concierge-dienste, en konferensiegeriewe vir tot 50 afgevaardigdes.

Kaapstad en Century City bied 'n verskeidenheid toeriste-aantreklikhede, en ontvangs sal professionele toere met gidse en vervoerdienste namens jou kan reël.

Kenmerke

  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Geriewe

  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Restaurant op Perseel
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Plek vir tot 50 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Manhattan Suites & Conferencing gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 690 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false