Dullstroom Akkommodasie by Mahanaim | LekkeSlaap
+16

Mahanaim

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 86 resensies vir Mahanaim
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Karin S - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvryheid uit die boonste rakke, plek skoon netjies en sommer beskuit en koekies, met soveel omgee reggemaak. Baie dankie julle.

Gasvryheid uit die boonste rakke.

Sally Z - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sally Z
Saam met eggenoot / lewensmaat

Friendly, welcoming hosts and wonderful attention to detail.

A relaxed and peaceful stay with a tranquil, private garden. A short walk to town. Exceptionally neat, clean and well appointed for all our needs. The hosts were very warm and helpful. Highly recommended!

Glenn P - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Glenn P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic.

The accommodation and hospitality is top shelve!

Karien V - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Karien V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige, netjiese kos vir die siel.

Dit is 'n wonderlike plekkie waar baie moeite mee gedoen word. Oulike, rustige plekkie.

Clive D - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clive D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons nuwe blyplek in Dullstroom!

Alreeds planne gemaak vir April.

Theo A - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theo A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Henda is n pragtige mens, ligging lekker sentraal, ruim woonstel, silwerskoon, heerlik en veilig gebly.

Baie lekker gekuier en rondgery. Baie rustige blyplek.

Elzabeth V - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzabeth V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike oornagplekkie!

Die studio-eenheid is skoon, veilig en so huislik. Die eienaars was hartlik en behulpsaam. Die ekstras soos sjokolade, beskuit en genoeg koffie, tee en melk was baie welkom. Ons beveel Mahanaim beslis aan!

Yolande F - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik rustig, baie gasvry.

Ons het heerlik gekuier, die plekkie is pragtig, skoon en netjies.

Peggy L - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peggy L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en ontspanne, presies wat ons nodig gehad het.

Pragtige tuine en rustige atmosfeer.

Wilmie K - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilmie K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangename verblyf met 'n vriendelike gasheer en gasvrou wat uit hulle pad gegaan het om ons verblyf so aangenaam moontlik te maak.

Dis 'n pragtige plekkie wat baie skoon en gemaklik is. Die ligging is perfek en loopafstand van 'n aantal goeie restaurante en winkeltjies. Ons sal beslis weer daar bly as ons weer Dullstroom besoek.

Laurence En Erica K - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Laurence En Erica K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bogemelde akkommodasie, netjies en veilig.

Dit was met groot verbasing dat ons met Henda en familie kennis gemaak het. Ongelooflike gasvryheid, akkommodasie is van die beste. Elke klein detail is aan gedink. Ons sal beslis weer gaan inklok en het reeds vir vriende en familie vertel van hierdie netjiese plek en kosbare eienaars. Mooi waardes wat 'n mens nie meer vandag kry nie. Dankie, Mahanaim!

Petro S - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig, skoon en goed geleë.

Sien sterre.

Michael M - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael M
Saam met eggenoot / lewensmaat

A very excellent home from home, in fact better considering the hospitality.

We had the single room option, but catering for all needs, comfortable bed and accessories, bathroom, kitchenette and most welcoming hosts. 5 star!

Marietjie M - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en welkom gevoel met alles wat 'n mens nodig het vir oornagverblyf.

Sien sterre.

Deon G - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Seker die beste plek om in te bly in Dullstroom!

Baie lekker plekkie en die gasvryheid was uit die boeke uit. Ons sal regtig die plek aanbeveel vir enige iemand wat in Dullstroom wil kom oornag, of sommer vir 'n hele week of maand daar wil kom bly. Sien julle weer een van die dae!

Herman M - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Herman M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Baie netjies en lekker, beveel aan.

Lize J - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kort, een nag, maar genotvol.

Dit was 'n kort, maar gesellige verblyf. Ons is vriendelik en gasvry ontvang. Die eenheid was netjies en skoon - daar was geen tekort. Duidelik baie moeite word gedoen om dit vir besoekers aangenaam te maak.

Elrina B - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elrina B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflike verblyf.

Die oomblik as jy deur die hek ry word jy ontvang met groot gasvryheid. Ons het ons tydjie terdeë geniet dis gerieflik naby aan alles jy kan loop en al die plekkies besoek. Die plek was skoon netjies en baie gerieflik ingerig. Ons sal definitief weer in die toekoms van julle gebruik maak.

Ronel B - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ronel B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker oorslaap en kuierplek.

Baie lekker gebly. Plek is so sentraal. Eienaars wonderlik en gasvry. Plekkie is baie skoon en netjies en baie goed toegerus. Hulle gee regtig aandag aan klein details, en die CD's was 'n lekker verrassing. Gaan beslis weer daar kuier.

Rene B - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene B

Hoog aan te beveel.

Uiters aangename, professionele, behulpsame en vriendelike gasvrou en gasheer. Equipped to the finest detail. e.g. oven gloves next to the fireplace, mosquito repellent, emergency lighting in case of load shedding, load shedding schedule, everything you need so that you don't have to arrive and immediately rush out shopping (coffee, tea, milk, etc.)! Spacious, neat, clean. Within short walking distance from the main street. If I ever go to Dullstroom again I wouldn't want to stay anywhere else!

Elzaan F - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzaan F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik!

Baie oulike plekkie! Eienaars is baie vriendelik en gaan uit hul pad om die tyd daar ekstra lekker te maak! Sal beslis in die toekoms weer daar bly!

Riette P - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riette P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die mees tegemoetkomende,bedagsame mense.

Dis n plesier om daar tuis te gaan. Als wat mens nodig kan hê is daar! Tot 'n kennisgewing oor Dullstroom se kragonderbrekings - uitstekend!

Thia V - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thia V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker, rustige verblyf weg van die gejaag.

Wonderlike gasheer en gasvrou wat jou vriendelik ontvang. Kamer is netjies en mens voel sommer dadelik tuis.

Renate L - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Renate L
Saam met eggenoot / lewensmaat

A quaint cottage, lovely experience!

My partner and I visited Mahanaim this past weekend in Dullstroom and only have the best things to say - the cottage is quite large, clean and well-located. We would certainly visit again!

Thys V - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Thys V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik ontvang en geriewe was puik.

Richard en Henda was baie behulpsaam en vriendelik.

Alan M - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alan M
Saam met eggenoot / lewensmaat

A pleasant experience.

The accommodation was well equipped, extremely comfortable, well located and the hosts very hospitable. Should I visit Dullstroom again then Mahanaim will be my first choice accommodation attempt.

Erik O - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erik O
Saam met eggenoot / lewensmaat

5 ster akkommodasie.

Henda is a gasvrou duisend. Ons was verstom oor waaraan sy alles dink om jou verblyf so gemaklik moontlik te maak. Die ligging is baie sentraal en sal beslis weer daar bly. Dit was 'n heerlike ervaring.

Zelda H - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Zelda H
Saam met vriende

Baie aangename plek met baie ekstras.

Die eienaars gaan uit hul pad om jou verblyf so aangenaam moontlik te maak, met baie ekstra bederfies in die kamers.

Nicolene B - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolene B

Ons het heerlik gebly.

Die ligging is perfek. Loopafstand na die hoofstraat. Alles was mooi skoon met soveel ekstras. Baie dankie. Heerlik gebly!

Gerhard V - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mahaneim is 'n plek wat vra om weer te kom!

Mahaneim word baie sterk aanbeveel. Ek sal altyd weer daar tuisgaan.

Charne H - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charne H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het baie lekker geslaap.

Baie lekker gebly! Plekkie is skoon en netjies met letterlik alles wat jy benodig! Ideaal vir een aand se oornag of om langer te bly!

Elaine W - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine W
Saam met eggenoot / lewensmaat

The perfect spot for a stay in Dullstroom. Close to everything but nice and peaceful.

The hosts are very friendly. The room is clean en the area is peaceful. Will stay at Mahanaim again.

Helena A - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helena A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Huislike atmosfeer.

Baie huislike atmosfeer, goed ingerig. Beskuitjies en koekies absoluut 'n fantastiese idee. Sal miskien net 'n nuwe bed voorstel vir die kamer. Andersins fantasties!

Jan B - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Die verblyf was absoluut vyfster! Dankie Smittie, Henda en Human. Sal jul oase beslis aanbeveel.

Irene M - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irene M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende waarde.

Goeie bekostigbare verblyf.

Rian E - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rian E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese verblyf.

'n Pragtige plek en die gasvryheid uitstaande. Al die klein ekstras was 'n besonderse verrassing! Sal beslis aanbeveel.

Riette B - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riette B

Absoluut wonderlik!

'n Warm welkom! Mahanaim is beslis 'n plek waar ek weer sal oornag.

Helena S - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helena S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfek, gemaklik, gerieflik, aangename verblyf!

Die verblyf by Mahanaim was alles wat hulle belowe het en nog meer! Die hoogtepunt was die kaggel en 'n wonderlike matras op die bed! Gawe, gasvrye eienaars! Sal beslis weer gaan!

Manie V - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Manie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Dit was eenvoudig wonderlik. Ontvangs en verblyf kon nie beter nie.

Annatjie C - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annatjie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het die twee dae baie geniet.

Dit was bitter koud toe ons daar was. Die eienaar en sy vrou het ons baie vriendelik ontvang. Ons was in die studio wat goed toegerus is vir oorslaap. Ons was bederf met baie ekstras: beskuit, sjokolade en wasgoedjies in die badkamer. Dankie ook vir die verwarmer en die elektriese kombers. Dit was 'n bonus.

Louise V - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Louise V
Saam met vriende

Extremely neat and comfortable.

The house was the ideal size for 2 people and was very well-equipped. The fireplace added to the cosiness of the living room. Our hosts were very kind and accommodating. The feather-down duvet was a pleasant surprise.

Anthony F - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthony F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi, netjies, skoon en waarde vir geld. Baie gasvrye eienaars.

Word baie sterk aanbeveel, sal nie teleurgesteld wees nie.

Greg S - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Greg S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Baie skoon en mooi, geen fout.

Salomie D - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Salomie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam.

Dankie vir die oorweldigende vriendelike ontvangs en gasvryheid. Ons het die oorslaap baie geniet in 'n plekkie wat meer as voldoende was, netjies, skoon, rustige omgewing en waarde vir geld. Sal definitief aanbeveel en sal graag weer daar wil oorslaap wanneer nodig. Beslis die sjokolade en beskuit waardeer, dankie.

Herman M - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Uitstekend, baie lekker skoon en netjies.

Frans J - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut wow.

Sal met vrymoedigheid enige iemand aanbeveel wat kieskeurig is om oor te slaap.

Antionette C - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antionette C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wow, home away from home!

We had a pleasant surprise, home away from home. The owners made us feel more than welcome, real value for money and the fire place warmed the whole cottage, close to all the shops and safe parking.

Marietjie V - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Ware huis weg van die huis.

Ons is gulhartig ontvang deur Smittie en Henda, die gastehuis-eienaars en hul seun Human. Die huisie is volledig toegerus met die oog op die gerief van hulle gaste. Pynlik netjies en skoon. Smaakvol ingerig. Ons sal beslis weer by Mahanaim gaan kuier.

Mahanaim's terugvoer

Beste Marietjie,

Baie dankie vir die positiewe kommentaar, ons waardeer dit baie. Dit was 'n plesier om julle as gaste te ontvang.

Groete,
Richard, Henda en Human

Mahanaim
Marthinus F - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Marthinus F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed.

Die akkommodasie het ongelukkig so bietjie oorstroom. Maar was verniet opgegradeer. So uitstekende diens.

Hans V - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hans V
Saam met vriende

Baie lekker en gerieflik.

Wooneenhede is baie netjies en gerieflik. Die verblyf is naby aan alle besienswaardighede en bederfies soos sjokelade en beskuit maak dit spesiaal.

Mari N - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mari N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en skoon.

Sentraal geleë en Henda het goeie aanbevelings vir restaurante gemaak. Sal beslis weer daar oorslaap.

Bradford S - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bradford S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome plekkie en die vriendelikste mense.

Eienaar het ons baie welkom laat voel en soos goeie familie behandel. Lekker aanbevelings gegee oor eetplekke en kuierplekke. Plekkie is baie netjies en skoon, sal definitief weer soontoe gaan.

Corrie P - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corrie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het verblyf baie geniet, Mahanaim is sentraal geleë en baie gerieflik ingerig.

Het hierdie wooneenheid baie geniet. Goed ingerig, lekker voorstoep en privaat. Sal graag wou sien dat 'n houtbankie voorsien word om tasse op neer te sit, aangesien dit altyd ongerieflik is om op die vloer in jou tas te werk. Om op te som: Goeie waarde vir geld, sal dit definitief weer besoek.

Mahanaim's terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoering en wenk ivm 'n bankie vir tasse. Wanneer julle weer kom sal daar een wees.

Henda en Richard.

Mahanaim
Angeline W - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Angeline W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik, rustig, netjies, alles wat mens nodig het.

Baie vriendelike mense. Bed was bietjie hard.

Albert V - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albert V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bie netjies en bekostigbaar.

Ons is goed ontvang en na ons eenheid geneem wat netjies en skoon was. Die eienaars het regtig moeite gedoen om ons tuis te laat voel. Sal beslis weer van die verblyf gebruik maak.

Emmett H - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emmett H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was awesome.

Alles was skoon, netjies. Ons het net een aand oor geslaap maar sal beslis weer hier oorbly. Ons het sommer dadelik tuis gevoel. Die kaggel was gepak en melk, pap ens. is beskikbaar. Braaigeriewe en lekker hout.

Susan L - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan L
Gesin met klein kinders

Huislik en gemaklik.

Dit het regtig gevoel of ons by familie gekuier het. Hartlike, vriendelike mense, maar hulle het ons uitgelos ná die wonderlike ontvangs. Dit was vredevol en heerlik, en so 'n mooi tuin!

Selmare D - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Selmare D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflike, rustige akkommodasie.

Akkommodasie is netjies, gerieflik en die eienaar het aan alles gedink om vakansie stresloos te maak. DStv, braaigeriewe met hout 'is n paar voorbeelde wat getuig hiervan.

Annette S - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette S
Enkelreisiger

Die plek doen sy naam gestand - dit was waarlik soos manna!

Beslis waarde vir geld. Sentrale ligging, baie netjies en skoon met alles wat 'n mens nodig het en meer. Die aandag aan fyn detail en al die klein ekstratjies wat 'n mens nie verwag nie maak die plek ekstra spesiaal. Die hartlike ontvangs het my onmiddellik tuis laat voel.

Ina G - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plekkie.

Ons het slegs een nag oorgeslaap - pragtige plekkie.

Amos S - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amos S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik

Baie netjies. Linne in perfekte toestand.

Johan S - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste ooit.

Hierdie mense is die sout van die aarde, het gevoel of ons hulle al jare ken. Puik diens, kamer was netjies, skoon en baie gerieflik. Gaan beslis weer daar oornag.

Helena S - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helena S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Veilig. Netjies. Bekostigbaar.

Veilige, netjiese, bekostigbare verblyf, met baie ekstra moeite om jou tuis te laat voel.

Anne-lize K - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anne-lize K
Besigheidsreis

Uitstekend.

Die Mahanaim Kothuis was gerieflik, skoon en alles wat jy nodig het. Ons het 'n warm vriendelike ontvangs gehad van Henda en haar man. Sy het ons al die inligting gegee van waar om te gaan eet en al die verskillende winkels as jy iets sou nodig hê. Die kaggel was 'n groot hoogtepunt van ons verblyf en ons het dit verskriklik geniet om op die stoep te braai. Mahanaim sal ons definitief weer sien. Baie dankie, dit was heerlik!

Michelle B - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Blyplek baie netjies en mense gasvry.

Die blyplek was baie netjies. Ons was verwelkom met 'n pakkie beskuit, koekies en sjokolade in die blyplek. Die mense was baie gasvry en gaaf. Hul het 'n mens so welkom en sommer soos familie laat voel. Ons sal die plek definitief aanbeveel vir 'n paartjie wat 'n nag of twee wil oorbly om Dullstroom te verken.

Thys V - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thys V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Van die beste verblyf wat ons nog gehad het.

Ons is baie vriendelik deur Henda en Richard ontvang. Die woonstel was onberispelik en van die bes toegeruste akkommodasie wat ons tot nou toe gehad het, boonop nog teen 'n baie bekostigbare tarief. Ons kan Mahanaim ten volle aanbeveel.

Mahanaim's terugvoer

Goeiemore Thys
Baie dankie vir die 10 uit 10 resensie, ons waardeer dit opreg.

Henda, Richard en Human

Mahanaim
Hermien S - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hermien S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam verras.

Die vriendelikste en bedagsaamste 3 mense wat ek nog ontmoet het. Die kamer het alles en meer in as wat jy nodig het. Netjies, skoon en in baie rustige area geleë.

Christa D - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties en almal baie vriendelik en doen ekstra moeite vir hul gaste.

Gawe mense, praat my taal, Afrikaans. Lekker gekuier (my ma was daar en dit was haar ervaring) ek sal sal ook daar 'n draai gaan maak. Dankie vir alles.

Marlene R - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, gerieflik en naby dorp!

Ons het heerlik gebly, die plek is baie netjies en het alles wat jy nodig het. Die eienaars was baie vriendelik en behulpsaam.

Darryn R - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Darryn R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great.

Het baie lekker gebly. Hartlike ontvangs en hulle het regtig aan alles gedink wat jy kan nodig kry, regtig perfek.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Great.

Had a wonderful time. Warm reception and they truly thought about everything you need, just perfect!

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Reinette L - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reinette L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, netjies en vriendelike mense naby die dorp.

Skoon, netjies en veilig. Ons het lekker rustig en lekker oorgeslaap daar, sal definitief aanbeveel om daar te bly.

Maria V - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maria V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n wonderlike kuiertjie, ons is gasvry ontvang, het so welkom gevoel, en alles was met soveel sorg voorberei vir gaste daar.

Sien sterre.

Verie D - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Verie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies met eksta finess!

Blyplek is van hoogstaande gehalte! Netjies met klein ekstra detail! Voel sos 5-ster-verblyf

Rigardt P - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rigardt P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uiters skoon en netjies en die eienaars is kosbare vriendelike mense.

Die woonstel was baie netjies en skoon met alles wat nodig is. Baie vriendelike eienaars - ons sal verseker weer daar bly.

Gertie M - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gertie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik, word hoogs aanbeveel.

Goed ontvang en enige iets wat nodig was was daar.

John K - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
John K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Super skoon en netjies.

In plaas van die verwagte kamer het 'n volledig toegeruste kothuis op ons gewag. Al die nodige toerusting en gereedskap, tot koue water in die yskas. Dis die klein detail items wat dit een van die mees gerieflike plekke maak waar ons nog ooit oorgebly het. Ideaal vir 'n paar aande se verblyf.

Liani S - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liani S
Saam met eggenoot / lewensmaat

All you could need and more - the owners are the best hosts you could ask for.

The owners go the extra mile with their extreme attention to detail to make you stay pleasant.

Karien P - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karien P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en reilig.

Die eienaars gaan uit hul pad om jou as gas te akkommodeer en as jy per motorfiets ry, is jy welkom om jou motorfiets voor jou kamer te parkeer waar dit veilig is. Jy word verwelkom met vriendelikheid en 'n sjokoladesakkie op jou kussing. Daar is genoeg koffie en beskuit om meer as een keer 'n koppie te geniet. Dit is rustig en snoesig warm in die kamer. Dit is baie maklik om by Mahanaim uit te kom en die aanwysings is korrek. Daar is 'n yskas en mikrogolf in die kamer met heerlike, vars, koel water.

Philip O - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend

Baie vriendelik, goeie diens.

Tereace S - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tereace S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike, toegeruste en silwerskoon oornagverblyf met alles wat jy nodig het en meer.

Ek sal Mahanaim beslis aanbeveel en sal dit maklik weer gebruik as oornagverblyf ook. Mens kan die liefde aanvoel waarmee Mahanaim bedryf word en die gasheer en gasvrou het uit hul pad gegaan om te help. Ons was vroeg in Dullstroom en sou 'n televisie waardeer het, maar daar is soveel moeite gedoen om gaste tuis te laat voel dat dit nie werklik pla nie en die bekostigbaarheid van die uitstekende verblyf maak op daarvoor!

Kim W - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kim W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Home away from home.

The location was perfect as it is walking distance to the restaurants. The cottage is cosy and welcoming, with everything that one needs. There were many little personal touches that made us feel very welcome. We will definitely be back!

Solly S - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Solly S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies, gerieflik en gasvry.

Sal beslis weer kom oorbly!

Mariska D - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariska D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker warm gekry in die koue.

Baie dankie vir 'n heerlike tydjie, baie moeite is gedoen om ons welkom en gemaklik te laat voel. Ons kaggel is aangesteek om die eenheid lekker warm te kry, speelgoedjies is vir my seuntjie gebring om mee te speel. Sal enige iemand aanbeveel om gerus daar te gaan kuier.

Brendan W - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Brendan W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Presies wat ek wou gehad het vir 'n naweek saam my lewensmaat.

Ongelooflike vriendelike eienaars. Wonderlike diens. Netjies en skoon. Baie privaat. Plek vir die kids as hulle wil saam gaan. Baie kaggelhout. Ek sal dit altyd as my eerste opsie vat bo enige ander plek in Dullstroom.

Deon C - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en waarde vir geld.

Baie netjies en waarde vir geld met baie vriendelike eienaars.

Dalize V - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dalize V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie snoesig en gemaklik, kan enige tyd vir 'n week bly.

Ons is baie warm verwelkom, en gemaklik gemaak. Die woonstelletjie is baie oulik ingerig, en die koolstofie is baie gesellig. Ons was deur die dag uit en het later die aand teruggekom, sommer geloop, want dis so naby die dorpie, om 'n heerlike warm kamer te kry want Smitie het die koolstofie gestook. Ons sal baie beslis weer 'n draaitjie maak. Die eienaars is dierbare mense wat mens soos familie laat voel.

Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lesedistraat, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU0ODIyYTQ5LTVmOTUtNDYwYS05YjQ3LTM2YzhhM2NkYjNiMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (plek vir 2) 86 5 1 5 Lesedi Street Dullstroom 1110 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.417975912866 30.104659345012
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za