Manitoka On Sea

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Manitoka On Sea is ’n bekoorlike selfsorghuis in Saldanha, ’n kusdorpie aan die Weskus. Die huis is naby die strand, winkelsentrums en restaurante geleë.

Dié dubbelverdiepinghuis is volledig gemeubileer, bied slaapplek aan 14 gaste, en het 6 slaapkamers wat elk hul eie badkamer het. Daar is 2 kamers met 3 enkelbeddens en 4 kamers met 2 enkelbeddens. Die kamers het elk ’n en suite-badkamer met ’n bad of stort.

Die kombuis is toegerus met ’n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf en kooktoebehore. Die huis het ’n sitarea op elke verdieping. Die sitarea bo het ’n braai-area, TV en etenstafel en die sitarea onder het gemaklike sitplek en lei na ’n buitebraai. Daar is gratis WiFi en parkeerplek vir ’n voertuig en ’n boot.

Doendinge in die area sluit swem, visvang, dieseeduik, walviskyk en vlieërbranderry in.

Slaapplek

'n Bespreking by Manitoka On Sea sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 3 persone
3 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 2 - Huisves 3 persone
3 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 3 - Huisves 3 persone
3 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 5 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 6 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang

Badkamer

  •  En-suite

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Verekombers

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Manitoka On Sea gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R3 500 per nag (vir 14 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false