Manna @ Sea

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Manna @ Sea is in Struisbaai geleë en dit bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n eenslaapkamerwoonstel wat stapafstand van die strand en Struisbaai se hawe af geleë is.

Die woonstel beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis, -sitkamer en -eetkamer. Die slaapkamer bevat 'n koningingrootte-bed en die badkamer is met twee stortkoppe ingerig om voorsiening te maak vir kleuters. Buiten die TV en kaggel in die leefarea is daar ook 'n stapelbed met 'n dubbelbed onder en 'n enkelbed bo. Die kombuis is toegerus met 'n yskassie en 'n mikrogolfoond en gaste kan ook van die braaigeriewe gebruik maak.

Die eiendom bied veilige parkeerplek op die perseel en daar is Vibracrete-mure om te verseker dat die jongspan nie in die pad beland nie. Die woonstel is ideaal vir 'n gesin wat dit geniet om te stap en fiets te ry.

Slaapplek

'n Bespreking by Manna @ Sea sluit in:

1 x Koningingrootte-bed
1 x Tripelstapelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes

Badkamer

  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Vlaams

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Manna @ Sea gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 000 per nag (plek vir 5)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false