Westridge Akkommodasie by Manor Holiday Home | LekkeSlaap
+28
+28

Manor Holiday Home

Selfsorg
  • Vanaf R590 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mary Thiphe-straat 63, Westridge, Durban, 4091, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 6

Beskrywing

Manor Holiday Home bied selfsorg- en oornagverblyf in Westridge, Durban. Westridge is 'n goed-gevestigde omgewing met groot bome en 'n oorvloed van voëllewe. Die eiendom is gerieflik nay verskeie winkelsentrums, restaurante, privaat hospitale, en die UKZN Howard-kampus.

Verblyf is beskikbaar in die Manor Holiday Home met slaapplek vir 4 en die aparte Colosse Guest Suite met slaapplek vir 2.

Die Manor Holiday Home beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea en is toegerus vir selfsorg.

Die Colosse Guest Suite beskik oor 'n slaapkamer en 'n badkamer en is ideaal vir paartjies wat wil oornag. Die suite het nie kombuisgeriewe nie, maar het 'n yskassie nie 'n mikrogolfoond.

Veilige parkeerplek is beskikbaar. Die eenhede word op weeksdae skoongemaak, behalwe op openbare vakansiedae.

Jou gashere woon op die eiendom en is beskikbaar vir enige navrae.

Kenmerke

Veilige Parkering

Geriewe

  • Speletjieskamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

1.7 uit 5van 2 resensies vir Manor Holiday Home
Netheid
2.0/5
Diens
2.0/5
Ligging
1.5/5
Veiligheid
1.0/5
Waarde vir geld
2.0/5

Ligging

  • Mary Thiphe-straat 63, Westridge, Durban, 4091, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R590
per nag (plek vir 2)
Vanaf R590
per nag (plek vir 2)
VEILIGE BETALING VIA
LEKKESLAAP.CO.ZA
Vanaf R590
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mary Thiphe-straat 63, Westridge, Durban, 4091, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 6
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAtUPyZE2ydTfujIn1I1xp02xDuT0i3exMAStLVr02wi5aDCL9lD?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R590  per nag (plek vir 2) 2 5 1 2 63 Mary Thiphe Street Westridge 4091 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -29.857233 30.979091
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za