LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Manor Holiday Home | LekkeSlaap
+28

Manor Holiday Home

2 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

1.7 uit 5van 2 resensies vir Manor Holiday Home
Netheid
2.0/5
Diens
2.0/5
Ligging
1.5/5
Veiligheid
1.0/5
Waarde vir geld
2.0/5
Willem B - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Willem B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was die onaangenaamste plek.

Met aankoms was ons net afgejak. Kamermure vuil. Ceiling gekraak en nie reggemaak. Teëls in badkamer gekraak en val af. Geen televisie was beskikbaar nie. Kinders het aanhoudend geskree. Huishulpster was bedagsaam. Bed was vol spinnekoppe. Geen koffie of water beskikbaar nie. Area was die ergste.

Juliet M - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Juliet M
Gesin met klein kinders

Nothing to write home about.

The place has been overcharged. A 5 and 13 year old were charged as adults while sharing with adults. It was a total rip off for me.

Vanaf R590
per nag (plek vir 2)
Vanaf R590
per nag (plek vir 2)
Vanaf R590
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mary Thiphe-straat 63, Westridge, Durban, 4091, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 6
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAtUPyZE2ydTfujIn1I1xp02xDuT0i3exMAStLVr02wi5aDCL9lD?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R590  per nag (plek vir 2) 2 5 1 2 63 Mary Thiphe Street Westridge 4091 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -29.857233 30.979091
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!