Willard's Beach Akkommodasie by Manor View 601 | LekkeSlaap
+15

Manor View 601

Op die Nippertjie-aanbod 40% af

Kry 40% af op alle besprekings wat 5 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Manor View 601, 102B Compensation Beach Drive, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 300 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Met brander-uitsigte vanuit elke kamer én 'n lekker leefruimte, kan 'n mens nie sommer hier verkeerd gaan nie. Dié eenheid by Ballito se Willard Beach het 'n groot oopplan-kombuis met alle geriewe, 'n aparte opwaskamer by die leefarea, 'n LED satelliet-TV en 'n DVD-speler. Hierdie area lei na 'n groot balkon met 2 rusbanke, 'n tafel vir 6, en 'n gasbraai met uitsigte oor Ballito se wit strande.

Al 3 slaapkamers het en suite-badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en spieëltafel met die groot en suite-badkamer wat uit 'n dubbelwasbak, stort, lang bad, toilet en bidet bestaan. Daar is 'n kluis in die kamer. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed (badkamer met stort, wasbak en toilet). Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens met 'n badkamer (bad, wasbak en toilet).

Die hele eenheid het lugversorging. Skoonmaakdienste is beskikbaar van Maandag tot Saterdag - handdoeke word verskaf. Die eenheid word nie op openbare vakansiedae skoongemaak nie. Daar is onderdakparkeerplek gerieflik naby die hyser.

Die kompleks (Ballito Manor) het 'n groot swembad. Toegang na die see word verkry via 'n bemande sekuriteitshek.

Slaapplek

’n Bespreking by Manor View 601 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels
  • Zoeloe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Diners-kaart

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 18 resensies vir Manor View 601
Netheid
4.4/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Manor View 601, 102B Compensation Beach Drive, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Manor View 601 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 300
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 300
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Manor View 601, 102B Compensation Beach Drive, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAXZI2Ar6CxpUlwX4JTzehT3OiZG0OXmB5gj8QfDUFQ6fRTirl6W?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 300  per nag (plek vir 6) 18 5 1 5 Manor View 601 102B Compensation Beach Drive 4420 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-18:00 11:00 -29.532059221454 31.222171235571
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za