Manyane

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Manyane is 'n ruim grasdakhuis met slaapplek vir 6 gaste in die Leeupoort Vakansiedorp.

Die huis beskik oor 2 slaapkamers op die grondverdieping en daar is 'n solderarea en lugversorging. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 2 enkelbeddens en 'n slaapbank in die solder. Die huis het 2 badkamers met 'n bad en stort waarvan 1 en suite is. Beddegoed word voorsien.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolf, stoof en 'n oond. Die leefarea het 'n TV met 'n DStv-koppelpunt. Gaste kan hul eie dekodeerder, afstandbeheer en slimkaart saambring.

Die huis bied toegang tot 'n onderdakstoep met braaigeriewe en daar is parkeerplek.

Leeupoort Vakansiedorp bied gaste die geleentheid om wild te sien wat vrylik rondloop, voëls te kyk en doendinge soos fietsry, draf, stap en wildritte te geniet. Die dorp het ook 'n gemeenskaplike swembad, winkel, drankwinkel en 'n restaurant.

Slaapplek

'n Bespreking by Manyane sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Wildkyk

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Restaurant op Perseel
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Manyane gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 500 per nag (vir 6 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false