Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Manzini Cottage

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.2/5

Dean Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 173

Jaar gelys 12

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 22 resensies vir Manzini Cottage
Netheid
4.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
3.8/5
Veiligheid
4.1/5
Waarde vir geld
3.7/5
Anonieme gas - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Niel V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Niel V
Gesin met tieners

Dak lek. Meubels is oud. Riempies is stukkend op stoel. Mikrogolf en oondplate werk nie, 2de bed is sleg.

Foto's is misleidend. Beveel die blyplek vir R1500 'n aand nie aan nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Manzini Cottage se terugvoer

Hi Niel,

Sorry you did not enjoy your stay.

I would like to offer you a free 2 night stay at one of our superior chalets at Manzini. It is of the upmost importance that your enjoy your stay with us.

I will also contact you on the phone to discuss this.

Kindest Regards

Dean Jones

Manzini Cottage
Adriaan O - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Adriaan O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het lekker gebly, en het goeie diens ontvang.

Manzini was voldoende in wat ons wou hê, het lekker gebly en die die diens was goed en baie vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Manzini Cottage se terugvoer

Hi Adriaan, thank you so much for coming to stay with. So pleased you enjoyed your stay. Kindest Regards.

Manzini Cottage
Hilda V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hilda V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig

Dankie Heilga en Nick. Manzini Cottage was netjies en rustig. Ons het die wegbreek geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Coenie B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Coenie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik vir oornag, dalk bietjie meer benodig indien jy langer vertoef.

Goeie en vriendelike ontvangs. Genoeg hout beskikbaar en geriewe heel voldoende. Dalk bietjie opgradering nodig vir stoele by braai en dalk 'n afdakkie indien dit reën, maar andersins gerieflike verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elize J - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize J
Gesin met tieners

Wonderlike bos-ervaring

Eienaars van huis baie vriendelik en bedagsaam. Sal enige tyd weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Manzini Cottage se terugvoer

Thank you Elize so pleased you enjoyed your stay.
All the very best.

Manzini Cottage
Andre M - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andre M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was heerlik.

Splash pool was heerlik na warm dag, baie braaihout beskikbaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Manzini Cottage se terugvoer

Good day Andre,
Thank you for your stay and we are really pleased you enjoyed your stay.
Keep well.
Kindest Regards
Dean

Manzini Cottage
Morne P - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Morne P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Small but livable.

Neat cottage in the bush with friendly staff. I will only suggest a little updating, but a nice and calm place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Manzini Cottage se terugvoer

Thank you for your stay and the lovely review.
Kindest Regards,
Dean

Manzini Cottage
Carel J - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carel J
Gesin met klein kinders

Wonderlik en rustig.

Was lekker om daar te bly. Was rustig en privaat. Het lekker ontspan. Baie dankie vir wonderlike gasvryheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Manzini Cottage se terugvoer

Hi Carel,

Thank you so much for your lovely review and coming to stay.

Kindest Regards

Dean

Manzini Cottage
Anonieme gas - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Gesin met klein kinders
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marinda V - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Met aankoms was ek baie terleurgesteld, die plekkie word geadverteer met 'n Jacuzzi maar dis net 'n baie klein swembad.

Ek voel die advertensie is misleidend. Ek het juis die plek gekies omdat daar 'n Jacuzzi sou wees. Buiten vir dit was dit 'n lekker wegbreek wat heerlik was. As jy stilte en die natuur soek is dit die ideale plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Manzini Cottage se terugvoer

Hi Marinda,

Thank you for coming to stay and I am pleased that you enjoyed your stay.

Kindest regards,

Manzini Cottage
Yulke P - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yulke P
Gesin met klein kinders

Ongelooflik.

Was baie lekker en gerieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Illze S - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Illze S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfek vir 'n vinnige wegbreek.

Baie oulike plekkie. Perfek vir 'n vinnige wegbreek. Netjies en skoon. Meer as genoeg vuurmaakhout. Kombuisie het alles wat nodig is. Dankie oom Nick, ons het lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Manzini Cottage se terugvoer

Good day,

Thank you for the lovely review. We are so pleased you enjoyed your stay.

Kindest regards,

Manzini Cottage
Jolandi B - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolandi B
Gesin met klein kinders

Uitstekend.

Ons het 'n wonderlike vakansie gehad. Tannie Helga en oom Nick is baie gasvry en vriendelik. Ons sal vir seker hulle weer sien. Manzini Cottage was presies wat ons wou hê.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Basti V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Basti V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker, maar nie privaat.

Op eerste oogopslag was ek teleurgesteld. Aangesien ek baie laat bespreek het moes ek neem wat beskikbaar was en vir die hoë prys wat ek vir een aand in Marloth betaal het, was ek teleurgesteld. Alhoewel die kothuis gerieflik ingerig is en dalk ideaal vir een persoon se een aand oorslaap is, is dit binne 10 m van die opsigter se huis gebou, in hulle agterdeur. Die kamer venster maak oop in hulle agterdeur. Verder het die cottage nie 'n bad nie en die stoep en braai-area is op die pad. Na die snikhitte van die dag was die baie klein plonspoel baie welkom, maar was nie privaat nie en op die straat geleë. Afgesien hiervan het ons redelik lekker oorgebly. Heilga en haar man was baie vriendelik en hulle ontvangs was aangenaam. Heilga het ons wel 'n ander cottage aangebied toe sy hoor ons was nie tevrede nie (so naby aan hulle huis is dit), maar teen daardie tyd was ons reeds afgesaal en uitgepak en ek het haar vriendelike aanbod van die hand gewys. Baie dankie vir julle vriendelike diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Manzini Cottage se terugvoer

Thank you for your review.

Most guests welcome the presence of Helga and Nick within close proximity, which grants them access to asking any questions or booking any activities directly with them. Ordinarily the minimum amount of nights for the unit over the busy period is four nights. You were fortunate to obtain availability for one night only during the peak period. Please remember that the R1200 that you paid for the accommodation, included a private splash pool, air-con, dstv, private boma and an en suite bathroom. We hope that you will consider booking with us again in future. Have a lovely day. Regards Manzini Management

Manzini Cottage
Eugene D - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Eugene D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie klein en geen privaatheid.

Mazini Cottage is baie klein. Plafonwaaier raas en lugversorging werk nie reg nie. Krane was los en stukkend en geen privaatheid nie. Kothuis reg langs huis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michael S - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael S

Baie netjies, skoon huis.

Ons het dit baie geniet en die huis was fantasties.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sandra S - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Sandra S
Saam met vriende

Tarief per dag is te veel vir wat jy kry.

Die kombuis is onvolledig toegerus. Die stofie op die kas staan ooghoogte, moeilik om te gebruik en onveilig. Die daaglikse skoonmaakdiens is swak. Die dak het op verskeie plekke gelek. Die blindings dek nie die hele venster nie. Braaigeriewe is vuil. Die stortdeur is ook 'n probleem. Die eenheid voel vir my aangeplak as ek dit moet vergelyk met die ander eenhede van Manzini.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marius L - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Had a lovely time.

Beautiful setting and décor. Owner very helpful and friendly. Would suggest a new mattress in the room we stayed in, but otherwise great!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Het 'n heerlike tyd gehad.

Pragtige ligging en dekor. Eienaar is baie hulpvaardig en vriendelik. Sal 'n nuwe matras vir die kamer waarin ons geslaap het voorstel, maar andersins was dit fantasties!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Gesin met klein kinders
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ansie J - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie J
Saam met vriende

Baie mooi, sal beslis weer daar gaan bly!

Kamers was skoon en groot. Ons het genoeg hout gehad vir die hele aand!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Manzini Cottage se terugvoer

Hallo,
Baie dankie, dit was lekker om julle hier te kon ontvang.
Lekker dag.
Heilga Manzini Chalets

Manzini Cottage
Zelma V - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Zelma V
Gesin met tieners

Vriendelike, behulpsame eienaars en bestuurders.

Na ons kar 'n problem opgedoen het terwyl ons in die Krugerpark was, het die bestuur ons kom oplaai en ook hulle voertuig aan ons geleen vir die daaropvolgende dag. Wil net weereens baie dankie sê aan Heilga en haar man.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Manzini Cottage se terugvoer

Hallo,
Wat 'n voorreg om u te kon bystaan.
Lekker dag.
Heilga - Manzini Chalets

Manzini Cottage
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kurperstraat 845, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFhZDYyZDQ3LWQ1MTUtNGY1MC1iNDNkLTA5NTIyNmFmMTI5Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4) 22 5 1 4 845 Kurper Street Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.383939 31.762839
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem