Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Manzini Kruger River View

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.2/5

Dean Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 173

Jaar gelys 11

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 13 resensies vir Manzini Kruger River View
Netheid
3.3/5
Diens
3.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
3.5/5
Jacques E - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques E
Gesin met tieners

Was baie lekker.

Het die wegbreek nodig gehad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Manzini Kruger River View se terugvoer

Hi Jaques,

Thank you so much for coming to stay with us and your awesome review. We really appreciate it.

Go well.

Kindest Regards

Manzini Kruger River View
Adel D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adel D
Gesin met klein kinders

Heerlike kuier met diere wat gereeld op ons stoep kom groet het.

Goed toegeruste huis met pragtige uitsige op die rivier. Huis was netjies en skoon. Ons was 7 mense wat almal gemaklik geslaap het. Ten spyte van die koue weer was daar heerlike stoep bo wat meer beskut was teen die wind.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Manzini Kruger River View se terugvoer

Hi Adel,

Thank you so much for your stay and your awesome review. So pleased you enjoyed your stay.

Kindest Regards

Dean

Manzini Kruger River View
Prof Boela S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Prof Boela S
Gesin met klein kinders

Wonderlike rusplek vir die gees, siel en liggaam.

Die woning is netjies, maar daar is bietjie onderhoud wat spoedig gedoen moet word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Geraldine G - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Geraldine G

Baie lekker uitsig oor die rivier.

Baie lekker uitsig oor die rivier, ongelukkig bouwerk aan albei kante gewees so diere was skaars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Manzini Kruger River View se terugvoer

Thank you so much for coming to stay with us.

Kindest Regards

Dean

Manzini Kruger River View
George M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
George M
Gesin met klein kinders

Lovely had lots of fun.

Love the view. Would have liked more aircons.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Manzini Kruger River View se terugvoer

Hi George,

Thank you for coming stay and your lovely review.

We are in the process of adding another aircon to the lounge.

Thank you

Manzini Kruger River View
Marieta D - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marieta D
Gesin met klein kinders

Rustig huis gerieflik vir ons 9 en 2 kleuters - diens was uitstekend.

Groot en klein het die rivieruitsig geniet. Ons uitstappies na die Wildtuin geniet en die roep van die visarend het my ver laat dink en verlang

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Manzini Kruger River View se terugvoer

Good day,

Thank you so much for coming to stay with us and the lovely review.
Kindest Regards
Dean

Manzini Kruger River View
Deborah K - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Deborah K
Gesin met tieners

Great views over the Crocodile River, lovely outdoor braai and seating area.

If you are happy to stay in an older property, then this house is fine. It really does have a lovely vista into the Kruger Park, although at the far end of Marloth, so tends to be quieter i. t. o. sightings. The outdoor braai and entertainment area is really good as well. The house itself is older, although it has all the equipment you need, but the furnishings are outdated. It was clean and the contact person was available whenever we needed her. Of concern was the fact that the thatch in the master bedroom has a hole in it, that is quite large and needs urgent attention. There are more modern and better-equipped houses in Marloth for the same daily rate, so I would not recommend this one for that reason.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melissa R - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Melissa R
Gesin met tieners

Beautiful view.

They maybe just need to fix the broken goods and the pool. It was very hot and no one could swim.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gavin C - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Gavin C
Gesin met klein kinders

Excellent location - very comfortable, but could be even nicer.

Very well located, comfortable and neat although it could be more comfortable. Some advertised facilities not available - there was no umbrella so you could not sit on the outside deck and enjoy the view during the day. There was no longer a washing machine as in the photos, etc. Also had few challenges with the geyser and shower, but managed to resolve these. Was still good value and very comfortable and excellent location and views. Recommended.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris J - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Chris J
Gesin met tieners

Nie waarde vir die geld nie. Enigste positiewe is die uitkyk op die Krokodilrivier.

Die rede vir die lae sterre: Kry 'n SMS dat alles gereed is. Dit was glad nie. Die sleutel moes 2 uur beskikbaar gewees het. Die skoonmaakdame (nie haar skuld nie) daag eers half 4 met die sleutel op, en begin toe eers die plek skoonmaak en beddens oortrek! Ons kon eers na 5 uur intrek. Dit na ek spesiaal 'n versoek gerig het om vroeër in te trek. Onaanvaarbaar vir R3000 'n aand. Ek bel die selnommer en vrae vir ekstra waaiers, leë beloftes word gemaak. Die boonste buitedek is absoluut 'n gevaar om op te loop. Uiters onveilig! Jammer maar al wat goed was is die uitkyk op die Krokodilrivier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lindsey W - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Lindsey W

The bedding was dirty, all decor very old school, outside plastic chairs very uncomfortable as they are very old.

We did not feel comfortable at all in the house. We couldn't wait for the next day to leave to go to the next house. Bedding dirty, pool dirty and very strong chlorine smell. Plastic table and chairs very uncomfortable to sit on, it felt like they would break if you relaxed into them. We had to to call the website to organise key as there was no answer on the number given to call. It actually said that the number did not exist. It took at least 45 minutes trying to get an answer, eventually I managed to get through to the number that said did not exist. We love Marloth Park and we come every year sometimes twice a year. First bad experience we have had with accommodation.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Die beddegoed was vuil, alle dekor baie oudmodies, plastiekstoele buite baie ongemaklik en baie oud.

Ons het glad nie gemaklik in die huis gevoel nie. Ons kon nie wag vir die volgende dag om na die volgende huis te gaan nie. Beddegoed vuil, vuil in die swembad en baie sterk chloorreuk. Plastiektafels en stoele is baie ongemaklik om op te sit, dit het gevoel asof dit sou breek as jy in hulle ontspan. Ons moes die webwerf skakel om die sleutel te organiseer, want daar was geen antwoord op die nommer wat gegee is om te bel nie. Daar is eintlik gesê dat die nommer nie bestaan ​​nie. Dit het minstens 45 minute geduur om 'n antwoord te kry, en uiteindelik het ek daarin geslaag om deur te gaan na die nommer wat gesê word nie. Ons is lief vir Marlothpark en kom elke jaar soms twee keer per jaar. Die eerste slegte ervaring wat ons met akkommodasie gehad het.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Emmerick V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Emmerick V
Saam met vriende

Skoon, netjiese verblyf met goeie uitkyk oor rivier.

Vriendelik ontvang. Pragtige ligging. Skoon en netjies. Dit was ongelukkig 'n koue aand en daar was geen ekstra komberse nie. Skaf dalk ekstra komberse aan wat gaste kan gebruik op koue aande. Daar was slegs dun duvets op beddens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Manzini Kruger River View se terugvoer

Good day Emmerick,

Thank you for coming to stay with us and we are really pleased that you enjoyed your visit.

Thank you for your comments on the extra blankets which I will look into.

Kindest regards,

Dean

Manzini Kruger River View
Don P - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Don P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was ongelooflik lekker.

Dit was vreeslik lekker met familie en vriende, en Maritza, die agent, het haar baie goed van haar taak verrig. Ek sal vir seker dit aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Manzini Kruger River View se terugvoer

Ons is so bly dat julle ons paradysie hier in Marlothpark so geniet het. Dit is net ons plesier om als so gemaklik te maak vir ons gaste. Kom kuier gou weer vir ons.

Groete, Manzini Managements en Maritza.

Manzini Kruger River View
Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Krokodilweg 393, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA973004dc8ab862c572c0a5c3796a49ed0ef3617cff95f9b7f7fa8fb2cf28ae213c42d9cb29bc1d58ce4df7024e99595082b6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 10) 13 5 1 4 393 Crocodile Road Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -25.382516348492 31.758943945169
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem