Afribode Maple Cottage
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Maplelaan 1, Bergvliet, Kaapstad, 7945, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R990 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Afribode Maple Cottage is 'n selfsorgwoonstel op die eerste verdieping, met 'n groot balkon en slaapplek vir 4 gaste. Dit is op die gronde van Maple House, 'n residensiële eiendom in Bergvliet, 'n suidelike voorstad van Kaapstad.
'n Indrukwekkende koninggrootte-hemelbed is in die oopplan-ateljee-area beskikbaar en daar is ook 'n kombuis en etenstafel. Die tweede slaapkamer het 2 stapelbeddens. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet.
Die kompakte kombuis is goed toegerus met 'n stoof, mikrogolfoond, oond, yskas-vrieskas, ketel en broodrooster. Daar is ook 'n etenstafel met 4 stoele. Maple Cottage het gratis WiFi en 'n TV met DStv. Die groot houtbalkon het 'n braai, bankie en sonstoele. Die swembad, tuin en wasgeriewe word met ander gaste gedeel.
Afribode Maple Cottage is in 'n pragtige, stil area geleë, 'n kort rit vanaf die lieflike Constantia-vallei en wynlandgoedere aan die hange van Tafelberg, soos Groot Constantia en Buitenverwachting.
Slaapplek
’n Bespreking by Afribode Maple Cottage sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Ligging
- Maplelaan 1, Bergvliet, Kaapstad, 7945, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Bergvliet Suidelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Maplelaan 1, Bergvliet, Kaapstad, 7945, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom