Waterberg Akkommodasie by Maraheki Bush Camp | LekkeSlaap
+13

Maraheki Bush Camp

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rietfontein-plaas 536 KQ, Thabazimbi, 0380, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 640 per nag (vir 8 persone)

Beskrywing

Maraheki Bush Camp is 'n privaat plaas in die rustige Waterberg-streek en bied 'n ongerepte bosveld-omgewing.

Verblyf word in 2 permatente met 4 enkelbeddens elk gebied. Die kamp het ook 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Elke badkamer het 'n stort en 'n toilet. Die tente het elektriese verwarmers en basiese beddegoed word voorsien.

Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg met 'n tweeplaatstoof, broodrooster, potte, panne, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die eetarea het sitplek vir 8 gaste en die sitkamer het sitplek en 'n TV met DStv. Die kamp het 'n groot boma waar gaste kan braai. Vuurmaakhout word voorsien en ekstra hout is te koop. 'n Skoonmaakdiens word verskaf.

Slaapplek

’n Bespreking by Maraheki Bush Camp sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 4 persone
4 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 4 persone
4 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Begeleide Wildritte Ingesluit
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Rietfontein-plaas 536 KQ, Thabazimbi, 0380, Limpopo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Waterberg Limpopo
Vanaf R2 640
per nag (vir 8 persone)
Vanaf R2 640
per nag (vir 8 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rietfontein-plaas 536 KQ, Thabazimbi, 0380, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5rwQdnnlLpjVNSm7AEdw0hYsRkOTSn553pAQxUjL11B0P0uq59?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 640  per nag (vir 8 persone) Farm Rietfontein 536 KQ Thabazimbi 0380 Limpopo 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -24.888428 27.772618
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za