Maraheki Holiday Home
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rietfontein plaas 536KQ, Thabazimbi, 0380, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 950 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Maraheki Holiday Home is in die idilliese bosveld omgewing van die Waterberge geskuil, net duskant Thabazimbi. Hierdie losstaande selfsorg-vakansiehuis is 'n wonderlike verblyfopsie vir gesinne en vriende.
Dié huis het slaapplek vir 6 en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, kombuis, sitkamer, TV-kamaer en 'n binnebraai-area. Die eerste kamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede en derde kamer het elk 2 enkelbeddens.
Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n eetarea met sitplek vir 6. Die sitkamer het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n TV.
Die leefarea lei na 'n binnebraai-area met buitelugmeubels en 'n ingeboude braai. Die stoep kyk uit oor die tuin en bosveld. Daar is ook 'n lapa, swembad en 'n boma-area buite.
Slaapplek
’n Bespreking by Maraheki Holiday Home sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Begeleide Wildritte Ingesluit
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Aandete Op Versoek
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Ligging
- Rietfontein plaas 536KQ, Thabazimbi, 0380, Limpopo
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rietfontein plaas 536KQ, Thabazimbi, 0380, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom