Maranatha Plaas Verblyf
- Kapasiteit: 10 persone
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: Rietvallei-plaas, Mookgophong, 0560, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 000 per nag (plek vir 10)
Beskrywing
Maranatha Plaas Verblyf is aan die voet van die Waterberg op die rand van die Springbokvlakte, Mookgophong. Dit bied lieflike verblyf vir 'n gesin of 'n groep vriende wat op soek is na 'n rustige wegbreek naby die stad.
Die huis beskik oor 3 slaapkamers en bied slaapplek aan 10 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n stapelbed. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n enkelslaapbank. Die slaapkamers deel 1 badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuis is met 'n gasstoof, yskas-vrieskas, ysmasjien, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus.
Die sitkamer het gemaklike sitplek en daar is 'n TV met plaaslike kanale. Gaste het ook toegang tot gratis WiFi tydens hul verblyf. Daar is 'n etenstafel met ruim sitplek waar gaste saam hul maaltye kan geniet.
Buite is daar 'n lapa met braaigeriewe, 'n kaggel, asook 'n swembad.
Daar is verskillende soorte wild soos njalas, koedoes, rooibokke en nog baie meer wat te voet of per fiets besigtig kan word. Daar is ook meer as 200 voëlspesies wat vir voëlkykers geïdentifiseer kan word.
Dit is 7 km van die naaste dorp af geleë en is ook enkele minute van die bekende warmwaterbronne af.
Slaapplek
’n Bespreking by Maranatha Plaas Verblyf sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Swembad
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Baarshengel
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Kamerbediening
- Ontbyt
- Aandete
- Aandete Op Versoek
- Middagete
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Rietvallei-plaas, Mookgophong, 0560, Limpopo
- Gaste dink Maranatha Plaas Verblyf het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 10 persone
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: Rietvallei-plaas, Mookgophong, 0560, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom