Marcus Island

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Marcus Island is 'n selfsorg-dubbelverdiepingwoonstel in 'n veilige kompleks in Langebaan Country Estate. Dié vakansie-eenheid is ideaal geleë naby al die besienswaardighede in die omgewing.

Die woonstel is ten volle gemeubileer en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas, oond, stoof, skottelgoedwasser en oorgenoeg kaste om breekware en eetgerei te stoor.

In die sitkamer langsaan is daar rusbanke en lei na 'n stoep met 'n ingeboude braai-area vir gaste om te benut. Die kompleks spog ook met 'n gemeenskaplike swembad en 'n klomp ontspanningsgeriewe. Veilige parkeerplek is vir 1 voertuig beskikbaar.

Marcus Island is 10 minute se ry vanaf Laguna Mall met sy winkels en restaurante, Mykonos Kasino, en ander besienswaardighede.

Slaapplek

'n Bespreking by Marcus Island sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Diners-kaart
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Spa-behandelinge
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Speletjieskamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Masseer- en Skoonheidsterapie
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gimnasium
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Marcus Island gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 635 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false