LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Mardel | LekkeSlaap
+9

Mardel

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Moultonlaan 1165, Waverley, Pretoria, 0186, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R460 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Mardel bied gerieflike selfsorgverblyf aan vir 2 gaste in Waverley, Pretoria.

Hierdie oopplan-eenheid is apart van die hoofhuis en het 'n privaat ingang en 'n dubbelbed. Die badkamer is en suite met 'n stort en 'n toilet.

Die kombuisie is toegerus met 'n mikrogolf, induksieplaat en tee- en koffiemaakgeriewe.

Daar is onderdakparkeerplek.

Mardel is 450 m vanaf die Aros tersiêre instansie, 1 km vanaf Waverley Plaza-winkelsentrum, 5 km vanaf Eugene Maria hospitaal, 6 km vanaf Steve Biko hospitaal en 8 km vanaf die Universiteit van Pretoria.

Slaapplek

’n Bespreking by Mardel sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Moultonlaan 1165, Waverley, Pretoria, 0186, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R460
per nag (plek vir 2)
Vanaf R460
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Moultonlaan 1165, Waverley, Pretoria, 0186, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA599161f1be57f5e3a20fd3c14ac0900c15c698109f356c3b03cb69031b2445863f2c24e2dd01ba2c20fff089d3f929f5d848?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R460  per nag (plek vir 2) 1165 Moulton Avenue Waverley 0186 Gauteng 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -25.697044181583 28.243044084656
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!