Mardi Gras

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Mardi Gras is reg langs Gordonsbaai se strand geleë en bied geriefllike selfsorgverblyf in ’n opgeknapte woonstel. Dié woonstel is pragtig versier met Mardi-Gras kleure en antieke strandhuis-meubels. Gaste kan lieflike uitsigte vanuit hierdie tweeslaapkamerwoonstel geniet.

Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste in 2 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het ’n dubbelbed en die tweede een het 2 enkelbeddens. Die woonstel het ’n oopplan-leefarea en -kombuis. Die kombuis is toegerus met ’n oond en stoof, en lei na die ruim leefarea waar daar ’n etenstafel met stoele is asook ’n sitarea met ’n TV. Die sitarea lei na ’n balkon waar gaste lekker kan ontspan en die uitsig geniet.

Daar is restaurante is winkels in die area, en die strand is net ’n kort entjie se stap vanaf Mardi Gras. Strand en Somerset-Wes is slegs sowat 20 minute ver.

Slaapplek

'n Bespreking by Mardi Gras sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Elektriese Toebehore

  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Engels

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Mardi Gras gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false