LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Margate Flamboyant Holiday Accommodation 5 | LekkeSlaap
+15

Margate Flamboyant Holiday Accommodation 5

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marine-rylaan 49, Flamboyant 5, Margate, 4265, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Margate Flamboyant Holiday Accommodation 5 is 'n selfsorg dubbelverdieping-eenheid in Margate. Hierdie eenheid is 'n ideale vakansieplek vir families en paartjies.

Die eenheid bied verblyf aan tot 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -sitarea. Beide slaapkamers is op die boonste verdieping en die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer wat 'n stort, toilet en 'n wasbak het. Die tweede slaapkamer beskik oor 2 enkelbeddens, ingeboude kaste en 'n volledige badkamer langs die slaapkamer, wat 'n bad en 'n wasbak het.

Die kombuis, wat op die onderste verdieping is, is volledig vir selfsorg toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n ontbytarea waar 4 gaste kan sit. Die sitarea het 'n snoesige sitkamerstel en gaste het toegang tot satelliet-TV.

Die eenheid lei na 'n lieflike stoep met meubels en 'n Weber-braai. Margate Flamboyant Holiday Accommodation 5 bied veilige en onderdak parkeerplek.

Slaapplek

’n Bespreking by Margate Flamboyant Holiday Accommodation 5 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Op Die Straat

Ligging

  • Marine-rylaan 49, Flamboyant 5, Margate, 4265, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R750
per nag (plek vir 4)
Vanaf R750
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marine-rylaan 49, Flamboyant 5, Margate, 4265, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7c2e6cb193cd1ef9a77933bb3c66fd51284c5b8ef7f3fb89f550167d750f0bb859d2d5fd1d26cd95873feed12aa933a8d86f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750  per nag (plek vir 4) 49 Marine Drive 5 Flamboyant 4265 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -30.857543025165 30.37160217762
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!