Lawrence Rocks Akkommodasie by Margate Sun Unit A | LekkeSlaap
+13

Margate Sun Unit A

6 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Finnis-weg, Margate Sun-kompleks, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R860 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Margate Sun is in die hartjie van Margate geleë, oorkant die visvang-pier en net 'n entjie se stap vanaf die hoofswemstrand, restaurante en winkels. Die kompleks het 'n swembad.

Dié eenheid is op die vyfde verdieping geleë en bied slaapplek vir 6 gaste in 3 slaapkamers met 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer het 'n stapelbed. Daar is plafonwaaiers in al die slaapkamers. Die eerste badkamer het 'n bad en die tweede badkamer het 'n stort.

Neem asb. kennis dat daar slegs 1 parkeerplek per eenheid beskikbaar is.

Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg. Die eetarea het 'n eetkamertafel met sitplek vir 6 gaste en die leefarea het 'n plafonwaaier en 'n TV met 'n DStv-koppelpunt, so gaste kan hul eie dekodeerder en slimkaart saambring. Die leefarea het skuifdeure wat lei na 'n balkon met stoepmeubels en Weber-braaigeriewe.

Slaapplek

’n Bespreking by Margate Sun Unit A sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Stapelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xStapelbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 6 resensies vir Margate Sun Unit A
Netheid
4.3/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Finnis-weg, Margate Sun-kompleks, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Margate Sun Unit A het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R860
per nag (plek vir 6)
Vanaf R860
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Finnis-weg, Margate Sun-kompleks, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGU5MDljNzYzLTYzMDgtNGQwOC04MmIzLTUxY2UzNDM2YmJmYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R860  per nag (plek vir 6) 6 5 1 5 Finnis Road Margate Sun Complex 4275 KwaZulu-Natal 086 999 0018 15:00-20:00 09:00 -30.865751 30.370952
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za