Margate Vakansie Huis

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Margate Vakansie Huis bied lekker gesellige verblyf in die hartjie van die Hibiskuskus. Die kusdorp Margate is alom bekend vir pragtige strande, natuurwoud en subtropiese klimaat.

Die huis het 2 slaapkamers en bied slaapplek aan 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, die tweede kamer het 2 enkelbeddens en daar is twee enkelbeddens in die leefarea. Die badkamer het 'n bad en stort.

Die kombuis het 'n yskas-vrieskas, stoof, mikrogolf, broodrooster en ketel. Ander geriewe sluit 'n plafonwaaier in die hoofslaapkamer, 'n TV, braaiplek en veilige parkeerplek in.

Die omgewing bied talle besienswaardighede soos Margate se strande en buiteklub, Pure Venom Reptielpark, Ramsgate se strand en Butterfly Valley.

Slaapplek

'n Bespreking by Margate Vakansie Huis sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Area 1 - Huisves 2 persone
1 x Stapelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Waaier

Konferensiegeriewe

  •  Televisie

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Margate Vakansie Huis gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R500 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false